Pietermaritzburg Central Akkommodasie by 75 Woodhouse | LekkeSlaap
+21

75 Woodhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 75, Wensleydale, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R19 000 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

75 Woodhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Die huis is in Wensleydale, Pietermaritzburg, net 1,6 km van Scottsville-renbaan en 1,8 km van die Universiteit van KwaZulu-Natal geleë.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk, 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens, 1 slaapkamer met 4 enkelbeddens, en 'n ander slaapkamer met 1 enkelbed. 2 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort in elk. Die ander slaapkamers het toegang tot 2 storte en 2 toilette. Daar is 'n lessenaar in die vyfde slaapkamer.

Die huis het ook 2 kombuise, elk met ingeboude kaste, 'n mikrogolfoond, oond, stoof, yskas en 'n diepvrieskas. Daar is 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het onbeperkte WiFi.

Die huis is veilig met paniekknoppies en sekuriteitswagte.

Slaapplek

’n Bespreking by 75 Woodhouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Woodhouse-weg 75, Wensleydale, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R19 000
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R19 000
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 75, Wensleydale, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e75ac96e55cb7a5712f4d06e5bcab93449b7f3843b1d26f1bce8a86bdf500f398fd882dd17b04653e04617ecdee8ecc8609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R19 000  per nag (vir 12 persone) 75 Woodhouse Road Wensleydale 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.607963819832 30.395922457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za