Danabaai Akkommodasie by 77 Aalwyn Street | LekkeSlaap
+33

77 Aalwyn Street

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 77, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

77 Aalwyn Street is 'n lieflike selfsorg-grasdakhuis in Danabaai. Die huis is volledig toegerus met al die nodige geriewe om jou verblyf meer gerieflik te maak en by te dra tot daardie vakansiegevoel.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim kombuis en knus leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim solder-area het 'n privaat toilet en wasbak. Die slaapkamers het ingeboude kaste en pragtige see-uitsigte.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, filterkoffiemasjien, 'n yskas en diepvrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser, asook breekware en eetgerei. Die gerieflike sitkamer het volle DStv en 'n DVD-speler.

Die huis het 'n lieflike patio vir onthaal buie met groot skuifvensters en 'n braai-area. Die dubbelmotorhuis grens aan die huis, maar is onder. Daar is ook 'n groot tuin waar kinders kan baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir 77 Aalwyn Street
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Aalwynstraat 77, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Aalwyn Street het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 77, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NGJiNzYzLTllOWYtNDk3YS05OTY5LWNhMWJkZDg3MjYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 77 Aalwyn Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196629040214 22.043807208538
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za