Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Balmoral Heights

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

77 Balmoral Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping wat slegs via trappe berei kan word. Dis in die Balmoral Heights-kompleks in West Beach, Blouberg.

Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep van 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank. Die sitarea het 'n uitsig oor die see en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die balkon bied ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Tafelberg.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. eie strandhanddoeke saam. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is net 500 m van die strand af en ook naby winkels en restaurante. Die kompleks het wasgoedgeriewe en daar is wasserye in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by 77 Balmoral Heights sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir 77 Balmoral Heights
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 11

Ligging

  • Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Balmoral Heights het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralweg 77, Balmoral Heights 77, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5acfb3f97077c0dcce8d5a8df30c15a8079f017101cd2179961b98dab30e2b3e3498d9056bae0159b16e53a66805a617878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem