St Lucia Estuary Akkommodasie by 77 Flamingo House | LekkeSlaap
+11
+11

77 Flamingo House

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Flamingo Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

77 Flamingo House is 'n private huis in St. Lucia, 'n rustige toevlugsoord. Dit is naby die strand en rivier. Die huis kan 6 gaste gerieflik akkommodeer en ekstra matrasse kan vir bykomende kinders versoek word.

Die huis het drie ruim en suite-slaapkamers wat na die buite-ruimte lei. Die kombuis is goed toegerus met 'n glastopstoof, dubbeldeur-yskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n TV met vol DStv en 'n skuifdeur wat na die buite-ruimte lei. Jy sal ook jou eie kroegarea en buite-ruimte hê wat bestaan uit 'n groot swembad, vermaakruimte en braaigeriewe.

Die huis word daagliks skoongemaak sodat jy kan terug sit en ontspan. Daar is 'n dubbelmotorhuis om jou voertuie te beveilig.

77 Flamingo House is naby Hluhlwe-Umfolozi-wildreservaat en iSimangaliso -vleilandpark geleë wat beteken dit het die ideale ligging vir wildbesigting.

Ligging

  • 77 Flamingo Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Flamingo Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMDJlNTVjLTU0MWItNDQ4Zi04ZGQ2LWFlMzkxOWRlODVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 77 Flamingo Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.3778398 32.4118206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za