LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 774 on Shelly | LekkeSlaap
+12

774 on Shelly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 774, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

774 on Shelly is 'n gemeubileerde selfsorghuis wat sentraal in Shelly Beach geleë is, op die seefront van Marinerylaan. Dit is ook naby die Shelly Centre-winkelkompleks.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 groot slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet, stort en 'n wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n gasstoofplaat en 'n oond. Die kombuis het ook graniettoonbanke. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het rusbanke en 'n DStv-koppelpunt. Die huis is omring deur 'n lieflike tuin wat ideaal is vir kinders om in te speel en hardloop. Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 774 on Shelly sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Shepstone-weg 774, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 774, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2891e5536fa351abbf7455ef22fe28b917a23ad875afb28043dfc794916a049e773ae248635ee60abeaa31d6ae091b3b2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 8) 774 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796470368407 30.416842506082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!