LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 78 on Henning | LekkeSlaap
+7

78 on Henning

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henningstraat 78, Island View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

78 on Henning is in Island View, tussen Diasstrand en Hartenbos se hoofstrand met 'n panoramiese see-uitsig oor die baai en omgewing. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie. Dis gerieflik naby winkels, restaurante, die strand en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n moderne oopplan-woonstel met 'n privaat ingang op 'n residensiële erf. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n stapelbed wat in die ruim leefarea of die slaapkamer gesit kan word. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n groot reënstort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n Slim-TV met DStv. Daar is ook 'n gewone TV met DStv in die slaapkamer. Die kombuisie het 'n eetarea met oorgenoeg sitplek om maaltye te geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Die slaapkamer en leefarea het albei skuifdeure na 'n kuierarea met braaigeriewe en stoepmeubels.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is naby Langeberg Mall en net 1,2 km vanaf die N2.

Slaapplek

’n Bespreking by 78 on Henning sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 78 on Henning
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Henningstraat 78, Island View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 78 on Henning het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henningstraat 78, Island View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIB61CyYk2NkCVUZVb97n3mLxGjLDRDMilqZwPZL7QNhtdjZnQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 78 Henning Street Island View 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.150152175935 22.085949325987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!