Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

78 on Perth

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 78 on Perth
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld, veilig, skoon, ligging perfek.

Heerlik gebly in hierdie pragtige strand "cottage". Alles wat nodig is in die cottage. Ligging perfek, loop afstand vanaf die strand, skoon, netjies en veilig. Sandi en haar personeel is super vriendelik en hulpvaardig. Ons het vir 'n week daar tuisgegaan en wou nie terug huis toe gaan nie. Beslis waarde vir geld en ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie naby aan al die strande, Wild Coast Sun Casino en vele meer. Baie naby aan die see, jy kan lekker afstap vir kinders om visse te vang op die rotse. Die plekkie was baie mooi, netjies, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sandi en haar personeel het ons goed verwelkom. Sal vir seker weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit regtig baie geniet.

Sandi sal uit haar pad gaan om jou te help. Die plek is baie skoon en netjies. Dis veilig, naby die see, gerieflik en in 'n stil omgewing geleë. Ons beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda T
Saam met vriende

Wonderful owner - arrived as guests and left feeling like family.

Sandi is the most helpful and kindest host I have ever encountered at this type of venue. We were assisted with absolutely everything we needed. The accommodation was clean and truly pleasant. The beach, which felt like my own private beach, is approximately 50m away and it was such a joy having my morning coffee sitting on the rocks staring into the blue yonder. Thank you, Sandi, you are a true gem. Fond regards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en vriendelike verwelkoming.

Die diens en verwelkoming wat ons van Sandi en haar personeel gekry het, was uitstekend. Ons het werklik ons verblyf by haar fasiliteit terdeë geniet en sal 78 on Perth beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Baie lekker blyplek. Al wat sleg is, is wanneer die krag af is, is daar ook geen water, maar dit is so in die hele Port Edward en ons was ingelig oor die situasie. Ons het vreeslik lekker gekuier. Sal definitief weer terug gaan en langer bly en die see meer gaan geniet. Dit is baie baie naby aan die huis. Sandi is 'n baie oulike host gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runé V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing place, three steps from the beach, so quiet, neat and secure.

Although it was a very wet and cold weekend, we had a blessed time at 78 on Perth. Sandi is super friendly and helpful and that makes you feel so welcome from the word go. The area is so beautiful and the house is very neat and clean. Thank you for an awesome time. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeshen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leeshen M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Litza R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza R
Gesin met klein kinders

Klein juweel van 'n vakansieplekkie.

Wat 'n pragtige, besonderse plek, so netjies en goed uitgerus. Dit is beslis 'n bestemming waar jy rustige wegbreek saam as gesin kan geniet. Met 'n pragtige privaat strandjie, 50 m van die huis is dit perfek om meer as genoeg tyd op die strand te spandeer, of jy nou wil swem in die poele of see, stap of self visvang op die rotse is die strandjie, ideaal weg van die besige gedruis van die hoof strande. Beslis n bestemming wat ons weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Gesin met klein kinders

Beautiful stay with lovely memories.

Lovely cottage with easy access to the beach and beautiful furnishings. Sandi was a brilliant host, who provide us with all our necessary requirements. Definitely a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perth-weg 78, Salmbaai, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22698d14ff43185cae0b93c8e08514d42483d0702267437ebbc1bd80c73decac4390465f89bf1951302b2db2484f4fa8e25a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 78 Perth Road Salmon Bay 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.060173754429 30.223182934065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem