Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

79 On Ridge Bed & Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir 79 On Ridge Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Steve W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve W
Besigheidsreis

Jy moet tenminste 1 keer hier bly.

Baie dankie! Absoluut hoog aanbeveel om hier te woon. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was goed toegerus met alles wat nodig was vir die verblyf en meer. Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Steve, thank you so much for your lovely review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us, and we look forward to hosting you again.

Take care.

Kind regards,
Gys

79 On Ridge Bed & Breakfast
Janice A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice A
Gesin met klein kinders

A great stay. Will definitely be back.

We had a very comfortable, peaceful stay. Unit was super comfortable and homely. Has everything you need. Host also super friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A
Gesin met tieners

Heerlik gebly en die lugverkoeler was baie welkom in die hitte.

Ons het heerlik gebly. Verblyf is netjies met alles wat jy nodig het en die gasvryheid en vriendelikheid word waardeer. Sal beslis weer by die akkommodasie bly as ons in Pietermaritzburg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Nadia, thank you so much for your wonderful review and kind words. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again soon. Take care.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Simone S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Enkelreisiger

Ten volle toegerus, veilig, gemaklik en goed geleë.

Ek het baie lekker gebly. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is toegerus met alles wat nodig is en goed gemeubileer. Dit is goed geleë, met veilige parkering binne die erf. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werda W
Gesin met tieners

This accommodation is something special. Whatever luxury or facility you can think of, it is here.

The host has been so accommodating, going out of his way all the time. He often checked whether we were fine, offered his own veranda to host our visitors, and really just endless kindness. What an amazing experience. We will go out of our way to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claudine K
Besigheidsreis

Netjies en oulike plekkie, die diens was baie goed.

Ja, dit was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed with how the room was portrayed vs what we discovered.

According to the host, breakfast wasn't included. My sister and her husband had to eat out. The place doesn't look anything like the photos on your website. It is full of antique objects and even old ladies' clothes on both doors. It was like a museum, honestly. The host was lovely and welcoming, but I think they should not mislead their guests by providing photos that don't match the place. It was just all too much. Looked like a haunted house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Good day Ingrid, thank you for your review but I would like to correct you on a few points. Firstly, you booked on a room only basis and did not include breakfast. Your sister and her husband had breakfast on the first morning and chose to skip it on the second morning. Your comment on the room is also invalid as we do not consider ourselves a museum. Perhaps a hotel would have been a better fit for your needs. Thank you.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Andre F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Pleasant stay and close to the freeway.

Pleasant stay and very comfortable, but lacks sufficient lighting to work at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Andre, thank you for your review. We were unaware that one of the downright globes had blown which is happening a lot with all the load shedding. Did you not find the 4 lamps and the other 4 downlighters in the lounge area? If so, please let us know. Thank you.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Julius K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius K
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek.

Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta M

Vriendelik, behulpsaam.

Gys was so goed. Ons het nooit gesukkel om iets te kry of iets nodig te hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you Aletta for your wonderful review, it was an absolute pleasure hosting you and your family. We hope to see you again soon. Take care and once again thank you for your support. Best wishes, Gys.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Marle T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, "cosy", netjies.

Unieke, mooi gastehuis met 'n ryke geskiedenis. Die eienaar was uiters gasvry en het die heerlikste ontbyt elke oggend voorberei. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Marle, thank you for your wonderful review and we are thrilled you enjoyed your stay and loved the breakfast. Take care and hope to see you again soon. Best regards, Gys.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Yolande V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met tieners

We only stayed one night but gladly would have done a week. It was magic.

Perfect setting with dreamlike atmosphere and everything we needed and more. Gracious host who went the extra mile. A touch of class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en vriendelike diens.

Die plek is pragtig en die eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J L
Besigheidsreis

It is not a stay, it is a holiday!

I thought I was going to Pietermaritzburg to conduct a soul depleting four-day workshop, but it turned out to be a glorious four day holiday! The workshops went smooth, the stay at 79 Ridge Road was the perfect holiday I needed. Who could ever think that the sleepy hollow could provide such a retreat for a tired of life and overworked guy like me? After four days I left more invigorated and refreshed than when I arrived. Magic is in the air at this B&B. Go and experience it for yourselves. I am not going to give away any clues, go and explore them for yourselves. The surprise is yours to have, at absolute best prices you can imagine. The tip to kick of the experience: ask Gys for his best G&T on arrival!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Besondere gasvryheid, heerlike ontbyt.

Die gasheer was bereid om die kothuis en 'n enkelkamer spesiaal in te rig vir drie kollegas wat saam 'n kongres bywoon en enkelbeddens verkies. Die heerlike ontbyt is elke oggend presies op die tyd wat ons versoek het na die kothuis gebring. Terwyl ons nog op pad was, het ons 'n telefoonoproep ontvang om ons gerus te stel dat ons ingewag word en om reëlings rondom die aankoms te tref. Ek stel voor dat die volledige naam van 79 On Ridge aangebring word om dit vir gaste maklik te maak om te weet waar die toegangshek is. Die karaktervolle tuin en swembad bied lekker ontspanningsruimte. Die hondjies en koi-dam skep 'n huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher L
Saam met vriende

Most enjoyable stay.

Comfortable and welcoming establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cy F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby Maritzburg College vir ons besoek.

Pragtige decor. Hulle het aan alles gedink en is die woonstel waar ons gebly het baie goed toeggerus. Gys was baie gaaf en behulpsaam. Lekker bed met goeie linne en elektriese kombers was welkom vir die koue weer. Let net daarop dat ontbyt nie ingesluit is in prys en moet vooraf bespreek word. Ons het toe maar by die Spur naby gaan ontbyt eet. Goeie verwysing na die heerlike Olive n Oil restaurant vir aandete. Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zodwa M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa M
Besigheidsreis

Home away from home.

Loved it. Clean. Host very kind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Het dit baie geniet. Gasheer is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Zodwa,
Thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back again soon. Take care and safe travels.

79 On Ridge Bed & Breakfast
Cobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This guesthouse is a few cuts above the rest.

Gys en Denzel is fantastiese gashere. Ek en my vrou het soos vriende daar weggegaan. Die kamer en fasiliteite is besonders, dit voel asof jy in tyd terug beweeg met die unieke decor. As ons weer in Pietermaritzburg moet oorbly sal 79 on Ridge die enigste keuse wees vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Cobus,
Thank you so much for your wonderful review. We are overjoyed that you enjoyed your stay and thoroughly enjoyed hosting you and your Wife. Thank you once again for staying with us it was such a privelage to meet you both. You arrived as guests and left as special friends.
Take care and safe travels, we hope to see you both again soon.
Take care and best wishes,
GYS

79 On Ridge Bed & Breakfast
Muller & Yvette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller & Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker. Ingang bietjie ongemaklik. Nie die perseel se skuld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, heerlik in die kothuis gebly, heerlike ontbyt.

Ek en my seun het by die gastehuis gebly, ons het in die kothuis gebly. Heerlik om die kombuis en sitkamer ook te hê. Die tuin is pragtig. My seun het die swembad geniet. Die diens was baie goed, almal baie vriendelik. Ontbyt was pragtig bedien en heerlik. Die huis was goed geleë naby die skole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvain C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvain C
Enkelreisiger

Well managed B&B and excellent hosts.

Highly recommended stay over. Room and bedding clean and very comfortable. An excellent British breakfast was on offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

79 On Ridge Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Sylvain,

Thank you for your kind words and wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us, and hope to welcome you back again in the near future. It is good to know that our guests are enjoying their time with us and that our efforts are being appreciated

Take care.
Kind regards
Gys

79 On Ridge Bed & Breakfast
Morne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Gesin met klein kinders

'n Buitekamer is ongelukkig nie 'n gastehuis nie.

Die foto's op die webtuiste is ongelukkig misleidend. Ons gesin van 4 het 'n buitekamer gekry met 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Baie lank vooruit bespreek en ons is gesê om voor 14h00 in te boek want eienaars moes by troue wees. Dis later gewysig na 15h00. Die eienaars is vriendelik maar toe ons arriveer het 'n helper nog die plek skoongemaak. Daar's ook vir ons gesê dat daar baie gaste sal wees wat min spasie vir motor sou gee. Ongelukkig teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Enkelreisiger

Manjifiek.

Baie dankie vir 'n gerieflike en vriendelike oorslaap. Baie aandag word aan detail gegee en die ontbyt is heerlik! Veilig vir 'n jong student en baie naby aan Varsity College maak dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette T
Gesin met klein kinders

So tuis soos by jou eie huis.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar bly as ons in Pietermaritzburg is (sien jul beslis weer volgende jaar)! 79 On Ridge Bed & Breakfast is naby aan die N3 geleë, regoorkant die Universiteit en bied ‘n rustige atmosfeer. Die eienaars, Gys en Denzil is vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Ons het in die “self-catering cottage” gebly - wat ‘n pragtige plekkie, baie skoon en netjies (met stylvolle dekor). Die eenheid het alles wat jy benodig weg van die huis - ‘n ruim slaapkamer met dié awesomeste (ek weet dis nie regtig ‘n woord nie) bed / beddegoed en genoeg pakplek vir almal se klere, ‘n groot badkamer met skoon en sagte handdoeke, ‘n kombuis met alles wat jy benodig en ‘n sitkamer waar die kinders dan ook geslaap het. Daar was ook ekstras wat mens nie noodwendig altyd verwag nie - ‘n houer met gesuiwerde drinkwater, koffie / tee asook ‘n boksie cappuccinos en tot ekstra seep / shower gel in die badkamer. Die kinders se “favourites” van die plek - die sagte kombersies, die oulike hondjies - veral Mitsie, die gratis WiFi en dan natuurlik die lekker bederf van Lindt Lindor Truffles wat hul elke aan langs die bed gekry het. Die ontbyt was heerlik en word op ‘n knus, kuier-stoep bedien. Ons het ook gaan loer na die res van die gastehuis se kamers - en die standaard (en “attention to detail”) geld ook hier. Gys en Denzil, duisende dankies vir jul gasvryheid - jul plek is definitief een van die mooistes en skoonstes waar ons al tuisgegaan het en ons beveel jul definitief aan vir enigeen wat akkommodasie benodig in jul area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig O
Besigheidsreis

Baie lekker en skoon, vriendelike eienaar.

Die beste ontbyt wat ek in 'n baie lang tyd gehad het. Baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika P
Saam met vriende

Fantasties.

Stylvol en gerieflik. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jopie B
Enkelreisiger

Pragtige plek en besondere gasvryheid.

Dankie aan Gys vir die gasvryheid en heerlike ontbyt spesiaal aangepas vir my met my beprekinge op wat ek kan eet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Besigheidsreis

Uitstekende diens

Baie tevrede met die gastehuis. Hulle gaan uit hul pad om dit so aangenaam as moontlik te maak. Sal definitief weer gebruik, en aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met tieners

Meer as tevrede.

Ons was betower deur die omgewing binne die groot veilige mure, pragtige smaakvolle huis en die gasvryheid! Heerlikste lasagne, ontbyt in so 'n mooi omgewing. Beste B&B ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie baie lekker gebly, net te kort. Diens baie goed. Ontbyt puik en mooi aangebied. Net met mense wat kom kuier, baie versigtig wees met die ingang en uitgang van en na perseel, nogal gevaarlik. Gasvryheid puik. My vrou is sommer al weer daar op die oomblik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre S
Enkelreisiger

Gasvryheid op sy beste

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher L

Warm, friendly service.

Classic Victorian house well restored with an obsession to detail and collectibles. Families with small children may find the décor overwhelming. Excellent service and attention to detail by the hosts. An enjoyable place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 001
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 001
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 001
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 79, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhODJkZjE5LTU0OTctNDRjMC04MzIwLTU3OWJmN2ExZTBmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 001 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 79 Ridge Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.62101 30.39824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem