Pofadder Akkommodasie by 7de Laan Gastehuis | LekkeSlaap
+12
+12

7de Laan Gastehuis

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

7de Laan Guest House is in 7de Straat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë. Pofadder is 'n bekoorlike dorpie met gasvrye inwoners op die grens van Namakwaland tussen Upington en Springbok in die Noord-Kaap. Die gastehuis bied afsondering, rus en vrede en die kans om oorgenoeg onbesoedelde lug in te asem.

Daar is verskeie verblyf-opsies om in elke gas se behoefte te voorsien. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, toegang tot 'n kontantkroeg, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, en genoeg veilige parkeerplek vir sleepwaens en karavane.

Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik, so jy kan gerus jou vierpotige vriende saambring.

Die gastehuis het 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik en ontbyt is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Pofadder is net 'n uur se ry van die Augrabies-waterval en Namakwaland se blomme (in seisoen) af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir 7de Laan Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 7de Straat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7de Laan Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjJiYjYzLTg4MDctNDk1Mi1iNzI4LWJiZTYyNGJjNmNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7th Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.128284246662 19.398750811815
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za