LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7de Laan Gastehuis | LekkeSlaap
+83

7de Laan Gastehuis

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir 7de Laan Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Henk V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V
Saam met vriende

Oulik behalwe vir badkamers.

Slaapkamers kyk reg op toilet, want daar is geen badkamerdeur. Die mense op ons toer was enkeles en nie baie gelukkig daaroor.

Rudolf S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S
Enkelreisiger

Empfehlenswerte Unterkunft für einen Zwischenstopp!

Wunderschönes Zimmer mit riesigem, sehr gemütlichem Bett. Badezimmer auch sehr in Ordnung. Top ausgestattet. Einziges Manko: keine WC-Türe. Gastgeberin sehr nett und unaufdringlich.

Petro R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die woestyn.

Wat 'n heerlike verrassing om oornagverblyf van hierdie standaard op Pofadder aan te tref. Die oornagwoonstel het aan al ons verwagtings voldoen. Heerlike ruim, koel en netjiese selfsorgeenheid met alles wat 'n mens nodig het. Die woonstel is baie gerieflik ingerig met heerlike beddens. Ons sal dit vir enige een aanbeveel wat daarlangs reis; moenie Pofadder misloop nie.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146228d8477867113dec44105aa7835641b7c1ffac973f7ebc56b81a2b278e962393660ab766d96dfe690e6fd3ec1d07af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
3 5 1 5 7th Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.128284246662 19.398750811815
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!