@ 7 PillarsBnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë.

Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot, Shiraz en Pinot. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie. Daar is ook platskerm-TV's, DStv Premium, lugversorging en vinnige gratis WiFi (20Mbps) in elke kamer.

@7PillarsBnB het 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Gholfbaan, Durbanville Roostuin, Tygerberg Natuurreservaat, GrandWest Kasino, V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstad se strande en verskeie winkelsentrums in. Durbanville en Cape Gate MediClinic is net 10 minute se ry van @7PillarsBnB af (minder as 5 km ver).

Stellenbosch, Paarl en Malmesbury is almal naby (sowat 30 minute se ry) waar jy van die beste wynplase in Suid-Afrika kan besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 7 PillarsBnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za