Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7th Heaven Lodge & Tours

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tre Donne Estate, Plot No. 12, Sir Lowryspas/Somerset-Wes, 7133, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7th Heaven Lodge & Tours bied bekoorlike verblyf in eenhede met 'n plattelandse styl in Somerset-Wes aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die see.

Gaste kan tussen 'n tuinkothuis met 'n onderdakstoep, 'n gesinseenheid en lodge-eenhede kies. Die kothuis en die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis en die gesinseenheid het elk 'n kombuis, sitarea met 'n enkelbed vir 'n kind en 'n stoep. Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie.

Daar is 'n swembad op die perseel en gaste kan die Kaapse Wynlande besoek. Die verblyf is 35 minute se ry vanaf Kaapstad, 25 minute vanaf die lughawe en 8 minute vanaf die strand.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir 7th Heaven Lodge & Tours
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Tre Donne Estate, Plot No. 12, Sir Lowryspas/Somerset-Wes, 7133, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7th Heaven Lodge & Tours het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tre Donne Estate, Plot No. 12, Sir Lowryspas/Somerset-Wes, 7133, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWZhN2RjLTgyYTQtNDIxZi1iZjg1LTEwNzczYWQwNzY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Tre Donne Estate Plot Nr.12 7133 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.117742555167 18.916584849358