Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7th Hole Golf Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 7th Hole Golf Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anita G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon akkommodasie, lekker uitsig, goeie ontbyt, definitief waarde vir geld.

Baie lekker gebly, uitstekende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Thanks Marietjie for an awesome stay!

Great stay as well. Worth the money spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathrin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathrin B
Gesin met klein kinders

Awesome stay with a little potential for improvement.

We had an awesome week in the lovely 7th Hole Golf Lodge. The staff is amazing, and the breakfast is super tasty. The golf estate is very secure and nicely looked after. Unfortunately, there is a lot of construction going on in the estate, and sadly, it is right next door, which woke us up early every morning. We stayed in the family room, which was perfect for us. Small changes like fixing the closet's door handle and toilet paper holder would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeenat T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeenat T
Gesin met klein kinders

Clean and peaceful. Friendly and helpful housekeeping.

Good service. Clean room. Easy access. Nice kitchen. Excellent housekeeping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda A
Saam met vriende

Gerieflik en baie goeie ligging.

Die kragopwekker was baie behulpsaam met beurtkrag. Goeie bestemming vir gholf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Rustigheid uit n boek uit! Binne minute vergeet mens van die stad se gejaag. Teen skemer kom die rooibokke, njalas en zebras te voorskyn, dan voel dit kompleet of jy diep in die bosveld is met die beste uitsig. Pragtige plek. Ons sal graag weer daar kom rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Hole Golf Lodge se terugvoer

Hallo Anel
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.
Julle is sulke aangename gaste, dit was 'n plesier om julle hier te he.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Tot 'n volgende keer net die mooiste oomblikke vir julle.
Groete Gerda
7th Hole Golf Lodge

7th Hole Golf Lodge
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Ons het vir 1 nag geboek. Met aankoms was ons enigste gaste. Gasvrou ons vertrou en ook gevra om haar swanger bosbok te voer. Het by klubhuis gaan eet en die rustigheid vreeslik geniet. Het met ons roete soontoe baie rooibokke en njalas gesien wat tussen huise loop en wei. Skep 'n lekker rustige atmosfeer. Kamer baie mooi en netjies met 'n lekker ruim badkamer asook mooi uitsig oor gholfbaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Hole Golf Lodge se terugvoer

Goeiemiddag Johan
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer hier te verwelkom vir 'n langer tydperk.
Die bokkie is toe gebore en alles het goed afgeloop.
Vriendelike groete
Gerda

7th Hole Golf Lodge
Donovan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesellig.

Rustig en lekker braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Hole Golf Lodge se terugvoer

Goeiemore Donovan
Baie dankie bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
7th Hole Golf Lodge Personeel

7th Hole Golf Lodge
Vernette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vernette D

Bietjie ongerieflik - familie-eenheid.

Toe ons by die hek kom, het ons nie 'n kode gehad om in te kom nie. Net om op my e-posse te sien dat 7th Hole nie my kontaknommer het nie. Met 'n gesukkel kon ons toe toegang kry. By die gastehuis was daar 'n ander persoon se persoonlike besittings in die kamer (klere, sakke, klere in kaste, asook waslap in badkamer, koeler). Dit het ons ongemaklik laat voel, want as die kamers nie beskikbaar was nie, moes ons vooraf in kennis gestel geword het sodat ons alternatiewe akkommodasie kon soek. Daar was net 'n halwe rol toiletpapier vir 'n eenheid wat 5 akkommodeer, 4 bekers/glase vir 5 mense. Ons moes weer sukkel om by die hek uit te gaan a.g.v kodes se geldigheid. Die WhatsApp nommer op die webtuiste is verkeerd. Na 'n lang dag wil jy nie sukkel om by 'n hek in te gaan nie. Stel wel voor dat gaste 'n toegangskaart kry, of 'n kode wat geldig is vir die hele tydperk. Daar was ook geen mikrogolf nie (die is wel nie gestipuleer op die eenheid se detail nie, maar 'n mikrogolf sal dinge baie makliker maak).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Hole Golf Lodge se terugvoer

Namens 7th Hole Golf Lodge vra ons opreg omverskoning vir die ongerief.
U was nie bewus van kode stelsel wat net voor u besoek in werking gestel is nie, kode is aan u via u selfoon nommer gestuur wat u eers by aankoms by lodge gelees het (ongelukkig het ons net via e-pos gekorrespondeer en ek vra omverskoning, ons stuur pin kode via WhatsApp opsie.
Soos aan u verduidelik is die stelsel nog in begin stadium met vashaak plekke. U voorstel is die eerste werksdag na u besoek aan die bestuur voorgele .
Die persoonlike goed wat daar in was het ek ook omverskoning gevra met aankoms (was besig om dit te skuif toe u arriveer) en verduidelik . Ek vra weereens omverskoning.
Ons hou nie mikrogolfoonde in kamers aan nie omrede ons as n B&B geregistreer is en nie as n self-catering lodge nie.

Daar is more 16/9/21 'n vergadering wat ons gaan bywoon om die haakplekke te bespreek en wat hulle omtrent ons vroeë terugvoering oor stelsel, gedoen het.

7th Hole Golf Lodge
Zelda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry

Baie mooi en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Hole Golf Lodge se terugvoer

Hallo Zelda
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.
Bosveld Groete
Erika en Gerda

7th Hole Golf Lodge
Vanaf
R1 632
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 632
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 632
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4f47e92d4b605af8d39ddb32f81a5e8ec13495d5c4f737faea9d002e9a1f50257c7cd3c954699c2bd070f48c311f6980e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141