LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 4th Avenue Pet Friendly | LekkeSlaap
+19

8 4th Avenue Pet Friendly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 8, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 4th Avenue is 'n troeteldiervriendelike eenheid agter die eienaars se huis in Umdloti. Die eenheid is ideaal vir troeteldiere en dis naby die strand waar hulle kan gaan speel. Die eenheid het sy eie parkeerplek en ingang.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die sitkamer bied toegang tot 'n lieflike buite-area met braaigeriewe en dis ideaal vir honde om rond te hardloop.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 4th Avenue Pet Friendly sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • 4de Laan 8, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 8, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0c92360f4abca4fe93fe825d1ab02f5f450c48fb2deb904e410c4099e7612e8333d0c6cb8016ff379590726c9f64f6e90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 8 Fourth Avenue Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.67906 31.112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!