8 Abalone Place
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 9 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis S - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louis S
Gesin met klein kinders
Baie rustige, netjiese verblyf. Vir iemand wat 'n rustige verblyf nodig het, is dit die plek.
This accommodation was clean and neat and the view of the ocean awesome. The owner took time and care to make us feel comfortable and for a family with children it was affordable and a great place to base a holiday within the bigger area of PE. On my scale of amazing, nice, okay, adequate to terrible, I would rate this between okay to nice.
Wanda F - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wanda F
Gesin met tieners
Gerieflike verblyf met huislike atmosfeer.
Ons het heerlik gekuier ondanks koue reënweer.
Martie B - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martie B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker.
Baie aangenaam, en baie rustig. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.
Frans D - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frans D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Veilige, skoon verblyf.
Vriendelike ontvangs. Alle geriewe skoon en netjies. DStv Premium Package is 'n bonus. Braaiplek baie gerieflik.
Monica C - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Monica C
Gesin met klein kinders
Baie genotvol.
Die gasvryheid van die eienaars was baie goed gewees. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die huis was netjies en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.
Shane P - Nov 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shane P
Saam met eggenoot/lewensmaat
We received no hospitality and felt like strangers staying there.
Worst experience ever.
Sylvia se Terugvoer
Customer booked only for 2 people and after investigating to why the noise level was so high, I found 6 people in our guest house area. After I asked the guest that the rest of the people must pay for staying and using our facilities, the extra guests left without paying anything and all was quiet again.
8 Abalone Place
Gerrie D - Apr 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerrie D
Gesin met klein kinders
Baie lekker gebly. Skoon en vriendelike diens.
Het baie lekker gebly. Dit is ten volle toegerus en skoon, netjies en rustig. Eienaar is baie vriendelik.
Jason S - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jason S
Gesin met klein kinders
Great place to stay and experience the beauty of Port Elizabeth.
We had the pleasure of booking our December holiday at Abalone Place. This establishment is owned by a very kind and friendly couple who made us feel welcome and at home. This self catering accommodation is well catered and even the little extra additions to make the accommodation more homely was much appreciated. The sea view is awesome and the area were the accommodation is situated is beautiful. We had an restful stay. Thank you!
Antionette D - Feb 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Antionette D
'n Rustige en stil omgewing; sal weer gaan kuier.
Baie lekker gekuier en tuis gevoel. 'n Baie mooi see-uitsig vanaf die stoep. Ons het die braai-area geniet, asook dolfynkyk elke dag.
Gaste wat na 8 Abalone Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |