by 8 Beaufort | LekkeSlaap
+49

8 Beaufort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 12, Beaufort-kompleks, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

8 Beaufort bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-dorpshuis in Jeffreysbaai. Die kompleks is net 200 m vanaf Surfer's Point-strand af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Al vier slaapkamers is op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping wat 'n stort, toilet en wasbak het, asook 'n aparte badkamer met 'n toilet en wasbak op die boonste verdieping.

Die boonste verdieping is 'n ruim sitarea met 'n platskerm-TV en etenstafel. Daar is ook 'n aparte kuierarea met rusbanke en 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, kookgeriewe en breekware.

Die huis het 'n privaat balkon met braaigeriewe, 'n tafel en stoele. Ander geriewe sluit WiFi en sekere DStv-kanale in.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n motorhuis en linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Beaufort sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 8 Beaufort
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mimosa-straat 12, Beaufort-kompleks, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 8 Beaufort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 12, Beaufort-kompleks, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100ff8438bbcd59d865afdf64fd38a16bd4fbfeabd71f11938727a7da651c75352b9c6b69c732b4687deaa7642a908987d58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 18 Mimosa Street Beaufort Complex, Unit 8 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.026909194392 24.928270578574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem