LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Berkeley Square | LekkeSlaap
+20

8 Berkeley Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 7, Berkeley Square 8, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Berkeley Square is 'n selfsorgwoonstel wat 200 m vanaf Seepunt se promenade geleë is. Die vakansiewoonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die sit- en eetarea en bied luukse afwerkings vir privaatheid en ontspanning.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n uitsig op Leeukop. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Berkeley Square sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Hall-weg 7, Berkeley Square 8, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 7, Berkeley Square 8, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZKX6FylsMybYOhcTxuZDiNHf9OlPV8j7y4hLQZEsUwEjEE03gn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 7 Hall Road 8 Berkeley Square 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.911444384526 18.391346228172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!