LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Coral Beach | LekkeSlaap
+9

8 Coral Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard, 8 Coral Beach, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Coral Beach is in Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Die selfsorgwoonstel het direkte, privaat toegang tot 'n ongerepte blouvlagstrand. Dié gewilde vakansiebestemming skuil teen die Umzimairivier en bied verskeie swemstrande, 'n strandmeer en ander trekpleisters.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, eetarea en lei na die tuin met braaigeriewe.

Hibberdene bied doendinge, soos swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholf, voëlkyk, rolbal en tennis.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Coral Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Barracuda Boulevard, 8 Coral Beach, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard, 8 Coral Beach, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9216243a4397a7f45722e7e10bd7d82c075326a5df2138d848c5f24d10fdbcdd3103e7fb5eab4f46994981e284ade6e5fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) Barracuda Boulevard 8 Coral Beach 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.5817906861 30.571793834341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!