Clarens Akkommodasie by 8 Drumrock Village | LekkeSlaap
+20
+20

8 Drumrock Village

Selfsorg
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

8 Drumrock Village is 'n selfsorgkothuis oorkant die Mon't d'Or Hotel in Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin en bied maklike toegang tot al die besienswaardighede en doendinge in dié pragtige dorpie.

Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Drumrock Village sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8faa6b0f70fdb8c864a2e3b29a270314e1265aff59253e4f152aa575240e098a4b77cb72b5809fbb4a56c99c0b93684bc30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 6) Sias Oosthuizen Lane 8 Drumrock Village 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.502946084056 28.420082263995
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za