Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Eden Sands

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 103 resensies vir 8 Eden Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Amanda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Woonstel baie warm. Venster in kamer kan nie oop, so geen vars lug wat in kom as die krag af gaan. Anders baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Ja, die uitsig was hemels. Paar goed om op te knap. Ten spyte daarvan die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met vriende

Gaan verseker weer daar 'n draai maak.

Baie mooi plek. Veilig en op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle O
Gesin met tieners

Home away from home.

Lovely unit, great view. Everything you need, except WiFi. Comfy beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Fantastiese fasiliteite en see-uitsig, naby winkels alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Baie lekker lang naweek spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger N
Gesin met tieners

It was pleasant, but the unit requires attention.

The microwave does not work. The multiplug for the TV does not work. The stove plates and security gate are badly rusted. The unit could do with a fresh coat of paint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Gesin met klein kinders

Perfect stay.

Checking in was so easy. The gentleman at the office was so friendly and helpful. The unit was really spacious and clean. Beautiful pool, beach access, and overall good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johann H

5 uit 10

Het nie 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer nie, badkamer se ruit is gebreek en toilet baie ongemaklik, bad ook nie so nie, nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Gesin met klein kinders

We had a very good, stress-free stay.

Will definitely make our way down to Eden Sands again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Besigheidsreis

Pragtige see-uitsig, skoon, veilig en goed versorgde kompleks.

Heerlike skoon swembad met 'n aangrensende kleuterswembad, puik versorgde kompleks in 'n veilige omgewing. Net te laat gehoor dat daar nie handdoeke, toiletpapier, skottelgoedseep verskaf word nie, andersins baie goed. Lugreëling sou 'n groot verskil gemaak het.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makhosazana H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosazana H
Gesin met tieners

It was excellent.

Location is super with everything nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Baie mooi uitsig. Voel of mens 24 uur by die see kan wees. Swembad is lekker as die see nie swembaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lowhann B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lowhann B
Gesin met klein kinders

Baie lekker woonstel met 'n lieflike see-uitsig.

Verblyf by Eden Sands Nr 8 was baie lekker met 'n lieflike see-uitsig. Sal definitief dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek teen die see.

Baie mooi plek. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, strand is baie naby, en die uitsig van die woonstel is amazing.

Perfekte plek vir 'n gesin om 'n wegbreek te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met vriende

Awesome plek mooi uitsig oor die see en loopafstand.

Plek het die nodigste gehad. Vat net jou eie skoonmaakgoed, handdoeke ens. saam. Die view maak op vir die res.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S
Gesin met klein kinders

A beautiful and safe location.

Ideal for a quiet relaxing time with family. Place was clean and safe. Beautiful beach view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph U - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lekker behalwe dat die hoofslaapkamer ook net 2 enkelbeddens het wat teen mekaar gestoot is.

Die advertensie lei egter dat daar 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Gesin met klein kinders

Fabulously.

The place is on top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa R
Gesin met tieners

Asemrowend.

Uitsig is asemrowend, pragtige blyplek en pragtige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace Racheal Manuel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace Racheal Manuel M
Gesin met tieners

We had an awesome time.

It was so easy to communicate with the owner Mr Gevers, he trusted us with his flat and it made us feel comfortable and at home. His flat is situated at the right place close to the beach we really had lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani O
Saam met vriende

Amazing.

It was just amazing in all honesty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline W
Saam met vriende

Asemrowende uitsig.

Baie lekker op die strand, mooi see-uitsig en lekker swembad. Kussings moet vervang word. Kan doen met aircon of self beter waaiers. Sal weer daar bly. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nisha P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nisha P
Gesin met klein kinders

It was a lovely, relaxed and enjoyable stay. The views were amazing, with easy access to the beach. The place was very neat and well kept. It was private and safe as well. Perfect for a family holiday.

Would definitely recommend a stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mz F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and affordable.

Had the most beautiful view. Will absolutely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N
Gesin met klein kinders

Wat 'n belewenis.

So lekker om so te sê op die strand te bly. Lekker om te swem in die swembad as dit winderig is op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Gesin met klein kinders

Asemrowende asemskep-huis.

Ons is 'n gesin met 2 tieners en 1 toddler (almal seuns) en was baie gelukkig om hierdie plekkie te kry op kort kennisgewing. Die eenheid is reg op die strand met die mooiste uitsig. Die kompleks is pragtig en mooi onderhou met 'n silwerskoon swembad. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou. As mens nou iets negatief moet sê vir die mense wat altyd iets negatief soek: Daar kort so 'n paar stukkies eetgerei en die stort se kop kort bietjie liefde. Baie dankie aan die eienaar wat bereid was om ons tegemoet te kom en LekkeSlaap wat ons vinnig gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en vriendelike verblyf, loopafstand vanaf swemstrand.

Almal in kompleks is vriendelik, voel asof almal mekaar al jare lank ken, eenhede is baie skoon, sowel as die swembad wat elke dag sy aanloklike helder blou was. Eenheid het tans nie aircon, wat volgens my persoonlike opinie beslis net nog 'n positiewe punt sal wees wat afgemerk kan word, maar ons algemene opsomming van eenheid sowel as kompleks is skoon, vriendelik en veilige vakansie verblyf. Dankie aan Leon, eienaar, wat ons onder die omstandighede so vinnig en flink gehelp het met die verblyfreëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met klein kinders

Good.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy N
Gesin met klein kinders

It was a wonderful stay.

It was easy, no fuss for anything and most relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was wonderlike verblyf.

Dit was maklik, geen moeite vir enige iets nie en baie ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Pragtige uitsig. Naby strand.

Vriendelik ontvang deur die eienaar self. Alles mooi en skoon. Sal net verkies dat die bad/stort net 'n stort moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prinisha M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prinisha M
Gesin met klein kinders

Not happy.

Not happy at all, we had to wait outside at check-out on Sunday. Check-out was supposed to be before 10, but we were told to go before 9, we had to wait outside for our transport. I will not be booking that flat again. 8 Eden Sands, we paid money, it's not for free. I had 3 young children with me. The place is fine, but as for service, I give it a zero. Not happy at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Eden Sands se terugvoer

Hi Prinisha. Thank you for your review. I'm sorry you had an unpleasant experience. I had phone the night before and you said 9am is fine. When I was there the next morning I still said I don't want you guys to stand outside while you wait but you said no. Anyway, again I am sorry you had a bad experience.

8 Eden Sands
Alida J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida J

Baie mooi, baie rustig, regtig geniet.

Baie veilig, uitsig is awesome. Is baie veilig in die kompleks. Plekkie is mooi skoon en netjies. Almal is vriendelik, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naas S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas S
Gesin met klein kinders

Lekker reg voor by die see, met 'n mooi uitsig.

Veilige plek waar die kinders kan swem en speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana M
Gesin met tieners

Baie gemaklik, en lekker gebly.

Woonstel is baie gerieflik. Ons het net ondervind die dubbelbank is stukkend en sak in as mens wil sit so dit maak sitplek min. Ons bietjie gesukkel met miere in yskas. Maar verder was ons verblyf heerlik en sal weer bespreek as ons Durban moet besoek. Ook maklik om van daar op N2 als te ervaar. Dankie vir julle gasvryheid en hulp met ekstra besprekings. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Villiers M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers M
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, mooi uitsig!

Skoon, netjies, rustig, mooi uitsig! Lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and clean, very enjoyable.

Very neat complex, spotless pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

Baie netjies en gerieflik. Mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanisha V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanisha V
Gesin met tieners

Lovely place, beautiful views and close to malls.

We loved our stay at 8 Eden Sands. It had breathtaking views. Cosy little flat. It was clean and tidy, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nunette D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nunette D
Saam met vriende

It is your home away from home.

Fully equipped with everything that you need. Place is very neat and clean and very friendly staff. Will definitely come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel H
Gesin met tieners

Beste see-uitsig. Skoon en netjies.

Braaifasiliteite kan beter wees. Kombuisware, veral messe, kort vervanging en is nie gerieflik om te gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Vinnig en vrolik!

Dis 'n pragtige uitsig en mooi skoon plek. 'n Paar goedjies kort bietjie aandag. Soos die tafeldoek. Maar ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Gesin met klein kinders

Dit was vreeslik lekker en aangenaam. Sal graag weer by 8 Eden Sands wil gaan vakansie hou.

Dit was baie aangenaam. Het ten alle tye veilig gevoel. Die verblyf is baie netjies. Gronde op die perseel is baie netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L
Gesin met tieners

It was extremely good.

We had real fun. The place is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merese C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merese C
Gesin met klein kinders

The best place for family getaway.

It was peaceful, easy access to all malls and food outlets and was absolutely beautiful, very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer E
Saam met vriende

Comfortable. Fantastic view.

Great spot. Comfortable with the most fantastic view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelika H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika H
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan met die mooiste see-uitsig. Net jammer die strand was verbode weens Covid.

Woonstel baie goed ingerig. Kort dalk net ordentlike waaiers vir die warm someraande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude R
Gesin met klein kinders

Beautiful place, will definitely be coming back soon.

It is a very clean apartment and the location is excellent, simply loved the pool. I would recommend the owner to install an aircon and WIFI at this flat and also if they could improve the braai facilities, other than that beautiful place highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisan V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see en strand, en is reg by die kompleks se swembad wat dit ideaal maak om vinnig af te koel. Die braaigeriewe in die kompleks is dalk net bietjie min indien die kompleks vol bespreek sou wees. Die grasperk is kort en netjies en die tuin is 'n plesier om in rond te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Gesin met klein kinders

My stay was excellent. Nice, clean place with clear view of the ocean and the clean swimming pool was also great.

I will recommend 8 Eden Sands to my friends. Just as I don't regret going there, I'm definitely sure my friends won't regret going to 8 Eden Sands for vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Gesin met tieners

Veilig en rustig.

Plek was baie netjies en goed toegerus. Het veilig in die kompleks gevoel, kinders het maklik vriende gemaak en lekker gespeel. See uitsig van die eenheid was 'n groot plus gewees. Kon ook lekker gaan visvang op die strand. Banke in eenheid was net nie baie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joslyn B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn B
Gesin met tieners

I will definitely recommend the place to family and friends, amazing sea views and a beautiful complex

We had an amazing holiday Beautiful complex with amazing sea views I will definitely came back soon . The complex is secure and safe with nice facilities on the complex swimming pool and braai area. The place was nice and clean I will definitely recommend family and friends to visit the place

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Baie lekker

Baie mooi uitsig sal Eden Sands beslis aanbeveel as n bestemming. Baie oulike rustige plekkie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie P
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Netjies. Waarde vir geld.

Dit is n wonderlike en pragtige plekkie vir baie goedkoop met wonderlike see uitsig. Baie netjies en veilig. Dit is wonderlik dat dit loop afstand is van die strand af en dat daar n swembad is vir die kinders. Wonderlike diens en werklik die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmarentia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia V
Gesin met tieners

Wonderlike see uitsig

Nie net is dit baie veilig nie maar die see uitsig is die beste. Lekker groot swembad. Was n baie lekker plekkie. Sal dit weer besoek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig en naby die see.

Wonderlike uitsig, skoon en netjies. Naby die swembad en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende ligging en uitsig.

Baie netjies, mooi woonstel en goed toegerus. Baie lekker wegbreek. Uitstekende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D
Gesin met klein kinders

Ontvangs en verblyf was wonderlik.

As familie van 4 het ons 'n wonderlike tydjie gehad, verwelkoming was baie vriendelik. Woning en uitsig is wonderlik. Sal definitief aanbeveel. Sal definitief weer 8 Eden Sands boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driena G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Driena G

Onaangename woonstel - sal hom glad nie aanbeveel nie!

Eden Sands 8 lyk glad nie soos dit voorgestel word op die website nie! Die banke is groen, geskeur en vieslik vuil. Die eenheid word geadverteer as slaapplek vir 6. Daar was slegs 4 cubes om op te sit waarvan 2 gebreek was. Ons het Sondag ingekom, die eienaar het Maandag laat weet en hy het eers Woensdag 5 nuwe stoele laat koop. Die stort was stukkend en moes eers herstel word. Die stoofplate en braaitoerusting is geroes. Al bogenoemde was nie die slegste nie! Om R10,000.00 te betaal vir 6 nagte en dan opgeëet te word deur bed bugs was seker die kersie op die koek! Ek het foto's van al bogenoemde en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie.

Waarde vir jou geld. Akkommodasie was skoon. Kinders was veilig. Sal 8 Eden Sands rêrig weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Gesin met klein kinders

Stunning view and location.

Amazing view and loved that it is so close to the swimming pool, just up the stairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murriel N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murriel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mr Leon, the owner was very nice and supportive throughout the journey.

The owner was very nice and supportive throughout the journey. The employees were also very friendly and we enjoyed the sea view ─ it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alje W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alje W
Gesin met klein kinders

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Dit was baie lekker, die kleintjies het dit ook baie geniet, ons wou regtig nie huis toe nie! Die personeel was ook baie oulik. Eden Sands sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met klein kinders

Awesome. Sal weer gaan.

Die uitsig oor die see was awesome. Ons het dolfyne an walvisse gesien. Die stap op die strand was great. Ons weer het nie lekker saamgespeel nie, maar ons het die tyd baie geniet. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Alles was byderhand en goed geleë. Die woonstelletjie was goed genoeg vir ons. Ek glo ons sou die strand meer geniet het as die weer sou saamgespeel het. Die veiligheid was great. Lekker swembad. Daar was wel geadverteer van 'n kinder-speelplek, maar dit het ons nie gekry nie. Ek dink 'n speelraam of -plek sal dit net nog meer aantreklik maak vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en mooi woonstel so te sê op die strand.

Belangrik om op te let dat dit op 2de verdieping is met trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We had a very quiet weekend, just what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was beautiful.

I enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W
Gesin met klein kinders

Beste plek ooit.

Eks baie bly dat ek Eden Sands gekies het om by te bly. Het gevoel soos my eie huis en dis regtig goedkoop in vergelyking met wat die plek bied. Veiligheid is tops, uitsig oor die see to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met klein kinders

Excellent assistance with booking, fabulous stay at 8 Eden Sands, spectacular view, superb accommodation.

A big thank you for the excellent assistance with our booking. We will definitely recommend this homely and amazing holiday flat to family and friends and everyone we know.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deshani P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deshani P
Gesin met klein kinders

Great holiday!

It was great value for money. Tranquil surroundings. Only wish is that the pool was heated, would have loved to spend more time in it. All in all we had an awesome time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Gesin met klein kinders

Baie baie rustig en lekker. Ons het dit baie geniet. Dankie sal enige tyd weer daar boek.

Great. Baie lekker. Baie mooi view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Gesin met klein kinders

Asemrowende mooi uitsig.

As ek iets kon noem wat nie reg was nie, sou die uitsig daarvoor kon opmaak. Hoe lekker was dit om elke aand met die gedruis van die branders aan die slaap te raak. Die hele kompleks is netjies, klipgooi van die strand. Heerlike swembad om af te koel. Personeel was vriendelik en huplvaardig. Die eienaar, Leon, was heeltyd beskikbaar vir enige vrae wat ek gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickhail D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickhail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We all really enjoyed our stay there, it was worth the break away.

I am very impressed by the services rendered regarding the booking of the place because I was looking for affordable accommodation. I would definitely recommend this place to my friends and family and also I would personally come and stay at this place again. My husband and I really enjoyed our stay there. Thank you to the agents and assistance keep up the great work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemaine S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemaine S
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Love dat dit so naby aan die see is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurilee P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurilee P
Gesin met klein kinders

Little piece of heaven.

My family and I are frequent travellers and we were pleasantly surprised by the beauty of this place. We felt so welcome by the people at the reception. The place is magnificently beautiful. Neatly manicured lawns, crystal clear pool only a flight of stairs away from the apartment, private beach access, and a remote controlled secure complex. We were completely taken aback because this place was worth every penny and more. We entered the flat to find the most amazing view of the ocean. You wake up to a glorious sunrise and wind down with a breath taking sunset.There are simply no words to describe the splendour of it all. The apartment was clean, neat and tidy. Thank you for having such quality facilities. Thank you for providing extra warm bedding as it was cold during our stay. The only problem experienced was that sound wasn't playing when we tried to use the DVD. Would really appreciate a mop in the apartment to clean up spills. The pool should be made a little warmer. Otherwise it was the best weekend ever. Thank you so much. We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadette D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nadette D
Gesin met klein kinders

Ontevrede. Onnet.

Eetgerei en braairooster was baie vuil. Eetkamer se stoele is gebreek. Sitkamer banke het vuil kolle op. Vuil en onnet. Baie ontevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Eden Sands se terugvoer

Hi Nadette.
I am terribly sorry that you had an unpleasant experience at my flat. I normally get pretty good reviews. I will definitely look into the areas that you have pointed out. Again I am sorry.

8 Eden Sands
Trudie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Kompleks is baie netjies.

Het dit vreeslik geniet. Uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohamed P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed P
Gesin met klein kinders

Great please to stay.

Everything about 8 Eden Sands was great, no complaints, the kids enjoyed it and a place you can relax as no noise clean and just hear the ocean, would recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Gesin met klein kinders

Gaan toekoms nog meer bespreek.

Waarde vir geld. Veilig in 'n vakansiekompleks met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky R
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker naby die strand.

Die woonstel is gemaklik, maar nie 'n hoë standaard nie. Ek sou 'n meer volledige skoonmaakdiens waardeer het, of dat ek ten minste die skoonmakers myself kon aanstel. Wie wil skottelgoed was en beddens opmaak op vakansie? Ek het gehoop vir 'n stoepie waarop ek kan sit en kon braai, het nie besef die woonstel het geen stoep nie. Die geboude kompleks braaiplekke is geensins naby die woonstel geleë nie. Die strand is wel baie lekker naby en vreeslik mooi. Die kinders het lekker geswem in die swembad, maar 'n ou dakkie / skaduplekkie vir ouers / kinders sou prakties wees. Die eienaar van die woonstel is wonderlik, met hulp vinnig beskikbaar, sou iets foutgaan. Dankie vir 'n rustige vakansie, dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en die mooiste uitsig.

Dit is 'n absolute beste plek om te wees, veral in die seisoen vir die walvisse. Ons as gesin hoop regtig om dit nog te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Klein maar netjies, gerieflik en fantastiese see-uitsig en reg by swembad. Het dit baie geniet en al klaar weer bespreek om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd gehad met die mooiste see-uitsig.

Uitstekende verblyf. Swembad se hekkie moet net reggemaak word. Hak nie mooi in nie. Die verblyf self was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy P
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Sal definitief weer by 8 Eden Sands kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansiehuis met mooiste uitsig oor see.

Direkte strand toegang. Al wat gekort het was 'n ingeboude braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Baie lekker plek om te bly - dit het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Gesin met tieners

Fantasiese see-uitsig.

Fantastiese see-uitsig en aangename bure. Winkels en hoofstrand baie naby. Skoon en netjiese kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Takalani M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Takalani M
Enkelreisiger

Excellent, best vacation ever.

Place was very good ,clean, peace of mind, reviving!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en naby als.

Het baie lekker daar gebly geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice gewees.

Dink die plekkie kort 'n aircon, verder baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Dit was 'n puik vakansie gewees. Die uitsig oor die see was asemrowend! Dis net die opsigters wat moeilik was. Ons het die eerste aand vroeg in die swembad geswem met ligte aan en toe hul sien ons was in swembad het hul die ligte van swembad saans afgesit vir die res van ons vakansie. Die bure van die kompleks is baie onvriendelik. Dis dalk maar net mense wat ontevrede is met hulself. Maar die eienaar van die woonstel is baie vriendelik en het ons baie mooi gehelp. Hulle het vir ons informasie aangestuur. Ons was goed ingelig met al die nodige inligting, soos ons aangevra het. Hy was baie vriendelik. Onvergeetlike goeie vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherine G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die plek, die eienaar, net alles was amazing vir ons. Het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good all rounder break away, will definitely use them again.

Once again a good all rounder break away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike wegbreekplek, sal definitief terugkom.

Alles was goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Gesin met tieners

Dit was uitstekende verblyf!

Ons was baie tevrede. Die woonstel was baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. En die pragtige see-uitsig... ek wens ek kon dit saamneem huistoe! Ons seun het die swembad baie geniet! Baie dankie ook aan Leon Gevers vir sy hulp met ons laat aankoms. Wat 'n pragtige plekkie, ons sal verseker weer hier tuis gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Moes na 'n swemstrand ry. Mooi uitsig.

Ons moes na 'n swemstrand ry. Pragtige uitsig op die see. Netjiese woonstel met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie gemaklik, veilig en gerieflik ... 100%

Dit was 'n baie lekker vakansie en ek het baie lekker gebly in 8 Eden Sands. Alles was 100% en sal graag weer daar wil kom vakansie hou. Van die woonstel tot die veiligheid en gerief van alles wat so naby is en alles was net te perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Baie gerieflike woonstel met 'n wonderlike uitsig.

Die woonstel is baie gerieflik en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik. Ons verblyf daar was regtig baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theola S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theola S

Fantasties!

Ons vakansie was absoluut wonderlik, ek sal definitief weer soontoe gaan. Mnr Gevers, dankie vir jou bedagsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene B
Gesin met tieners

Uitstekend geleë. Baie stil en kyk uit op die see. 'n Onvergeetlike belewenis.

Eden Sands is baie sentraal geleë met 'n ongelooflike uitsit op die see. Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat Durban wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies met 'n pragtige see-uitsig.

Baie lekker, goeie uitsig, netjiese plek en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en reg op die see.

Die woonstel was netjies, die eienaar het heeltyd terugvoering gegee en gesels per Whatsapp. Reg op die see (100 m) en die kompleks is is skoon en veilig. Die woonstel is ook reg by die lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Eden Sands se terugvoer

Thank you for this great score. It was a pleasure having you guys. I hope you guys come again.

8 Eden Sands
Lucinda F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ek sal dit sterk aanbeveel. Uitsig is uitstekend. Die winkels is ook baie naby so jy hoef nie ver uit te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Eden Sands se terugvoer

Thank you. It was a pleasure having you guys stay in our flat. I hope you guys come again.

8 Eden Sands
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYTA0MDBlLTVhMTUtNDc5YS04MWJhLTdkYmFkMmVmZmI0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 103 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.099963129868 30.859370017197