8 Genova - Bella Rosa

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

8 Genova is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bella Rosa-kompleks in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede, naby die Wynland-area en die middestad. Die woonstel is ideaal vir gesinne, sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n oond, kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en ander toebehore toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n klein balkon.

Die Bella Rosa-kompleks het gimnasium-geriewe teen 'n klein ekstra fooi, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad wat 25 m lank is en mooi tuine.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 'n maksimum 2 voertuie. Daar is ook veilige parkeerplek net buite die hek van die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 Genova - Bella Rosa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 Genova - Bella Rosa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za