Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Ibis Lane Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

8 Ibis Lane Guest House bied gastekamers en is in die hartjie van Fourways, Sandton geleë. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat oornagverblyf naby verskeie sake- en vermaakgeriewe soek.

Daar is 4 slaapkamers in die gastehuis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Elke kamer het ook 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi-toegang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

8 Ibis Lane Guest House maak gebruik van sonkrag en het alternatiewe kragopwekkers en 'n gasgeiser. Beurtkrag affekteer dus nie die gastehuis nie.

Gaste kan gerus van die braaigeriewe gebruikmaak.

Daar is veilige parkeerplek met gewapende reaksie agter outomatiese hekke. 24 uur-patrollie vind ook plaas.

8 Ibis Lane Guest House is naby die Fourways Mall en gholfbaan, Montecasino en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir 8 Ibis Lane Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ibis-laan 8, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink 8 Ibis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d49431d7f6cc716d6578297353135f55ad2b9b0a4e5297e85b4742e606b9ce255cf3722d57e9e92d87856df0bf9e55af333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 8 Ibis Lane Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.024413 28.000648