LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Kingfisher | LekkeSlaap
+18

8 Kingfisher

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 2, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 749 R2 062 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Kingfisher is 'n selfsorghuis sowat 150 m van die strand af in The Cove, Langebaan. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en dis ook naby Langebaan Country Estate.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer en die vierde kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer langs die familiekamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ingeboude oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n groot kaggel en lei na 'n stoep met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Kingfisher sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kingfisher-straat 2, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 749
Vanaf R2 062
per nag (plek vir 6)
was R2 749
Vanaf R2 062
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 2, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6nfFj94ux6QU2Bgf1DiIdtSENEnFYNEjRif8kcypkUfNGwuEop?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 749, nou Vanaf R2 062  per nag (plek vir 6) 2 Kingfisher Street The Cove 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.064099052803 18.042847334393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!