15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Ballito Akkommodasie by 8 La Mer | LekkeSlaap
+26
+26

8 La Mer

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 650 R1 403 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

8 La Mer is 'n woonstel teen die strand in Ballito aan die tropiese ooskus van KwaZulu-Natal, net 43 minute noord van Durban.

Hierdie duplekswoonstel bied slaapplek vir net 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is lugversorging in die slaapkamers en dakwaaiers in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. WiFi is ook beskikbaar op aanvraag. Verder is daar braaigeriewe en stoepmeubels op die patio buite.

Ons aanvaar nie besprekings vir onvergeselde persone onder 25 jaar nie. Daaglikse skoonmaakdiens sluit nie skottelgoed in nie en duur net 1 uur. Nie van toepassing op Sondae en vakansiedae nie.

Die kompleks het afstandbeheerde hekke en die eenheid het 'n motorhuis vir jou voertuig. Dit is net 'n klipgooi vanaf die strand en promenade in Ballito.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 La Mer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 8 La Mer
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Compensation Beach-weg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 La Mer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 650
Vanaf R1 403
per nag (plek vir 8)
was R1 650
Vanaf R1 403
per nag (plek vir 8)
was R1 650
Vanaf R1 403
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlU2oCgTQr8dxCsYHTkKh1uw3KuHii5NnGmLiqJ3NPkn5nA1SHg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 650, nou Vanaf R1 403  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 58 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.54005 31.21856
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za