LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Landsdowne Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+11

8 Landsdowne Bed & Breakfast

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landsdowne-weg 8, Bryanston, Sandton, 2021, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

8 Landsdowne Bed & Breakfast is in die stil Bryanston-area geleë, 'n entjie vanaf Sandton se sakekern. Die gastehuis is ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.

Akkommodasie by 8 Landsdowne Bed & Breakfast beskik oor 3 kamers, waarvan elkeen uniek versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Een van die kamers het 'n kombuisie vir selfsorg. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis vir waardevolle items en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die gastehuis het ook 'n swembad en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. 8 Landsdowne Bed & Breakfast is ideaal geleë 15 minute se ry vanaf die Sandton Konferensiesentrum, Sandton City Winkelsentrum en die Johannesburgse aandelebeurs.

Die gastehuis is ook 15 tot 20 minute se ry vanaf die River Club Gholfbaan, Hyde Park Winkelsentrum, Montecasino en Fourways Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 8 Landsdowne Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Landsdowne-weg 8, Bryanston, Sandton, 2021, Gauteng
  • Gaste dink 8 Landsdowne Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landsdowne-weg 8, Bryanston, Sandton, 2021, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZpp7GBb1x1YVgkvMLt6mC5CTAcAz2EGU7gyfIX1jxa46z6cdQA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 8 Landsdowne Road Bryanston 2021 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.067077975166 28.043598338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!