LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Lauren Lane | LekkeSlaap
+16

8 Lauren Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lauren-laan 8, Palm Lakes Landgoed, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lauren-laan 8 is 'n huis met 4 slaapkamers in die rustige Tinley Manor-omgewing.

Die huis is ideaal vir 'n groep van 8 mense. 3 van die kamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die vierde kamer. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond en 'n eetarea. Besoekers kan in die sitkamer, wat met 'n TV ingerig is, ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n stoepie met 'n privaat swembad. Braaigeriewee is ook beskikbaar.

8 Lauren Lane word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae, Kersdag en Nuwejaarsdag. Let asb. daarop dat geen troeteldiere op die perseel toegelaat word nie.

Daar is verskeie wandelpaaie en fietsryroetes in die omgewing. Daar is ook 'n aantal damme, waar visvang op op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat word. Daar is ook 'n gelisensieerde restaurant met 'n swembad en speelarea en 'n klubhuis met 'n koffiewinkel.

Lauren-laan 8 is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n rustige vakansie naby dorpe, soos Shaka's Rock en 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums in Ballito.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lauren-laan 8, Palm Lakes Landgoed, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lauren-laan 8, Palm Lakes Landgoed, Tinley Manor, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NGI1N2QzLTcwOGQtNDQzZi05ZWEwLTE3MTllM2Q4MTBiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 8 Lauren Lane Palm Lakes Estate 4430 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.427130279084 31.257505891845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!