LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 on George Guest House | LekkeSlaap
+12

8 on George Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 8 on George Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jonica W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jonica W
Gesin met klein kinders

Klein, baie skoon en netjies, bietjie duur vir wat jy kry.

8 on George is ‘n bitter klein huisie in Lady Grey. Die verblyf was skoon en netjies. Daar is geen plek om jou voertuig te parkeer nie. So dus moes ons in die straat parkeer het wat mens bietjie onveilig laat voel het. Daar is nie veel plek om kos te maak as jy wou nie. ‘n Mikrogolf, ketel en eetgerei was wel voorsien. Daar is ‘n tafel buite waarop mens kan eet, maar het nie baie higiënies gevoel nie aangesien die kat se kos bo-op die tafel gestaan het. Mens moes ook jou kos dophou anders sou die kat saam kom eet het. As mens ‘n lang warm stort verwag sal jy baie terleurgesteld wees. Die stort is of te warm of te koud. Ek sal nog steeds 8 on George aanbeveel vir ‘n oornagstop. Dit is skoon en netjies en smaaklik gemeubileerd.

Nelia L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Gesin met klein kinders

Was gerieflik.

Alles was volgens die advertensie. Skoon, netjies en veilig.

Henry V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Enkelreisiger

Excellent overnight stay.

Comfortable accommodation, helpful and pleasant hostess.

Alri P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Netjies en heerlik! Waarde vir geld.

Fiona K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great place to stay.

The accommodation was much larger than we expected. It was lovely and clean with a very comfortable and super warm bed, which was great on the cold night we were there.

Frans D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, mens kan sien daar word moeite gedoen en dit was regtig 'n goeie ervaring.

Ons het 'n plekkie gesoek vir verblyf vir die Royal Macnab. Dit was regtig 'n lekker ervaring, selfs warm komberse! Die plek was ruim genoeg vir wat ons nodig gehad het en Mariette was baie vriendelik en behulpsaam. As ek moet kritiek gee, was dit dat ons nie bakkies gehad het nie en dit het min gepla.

Michele P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Gesin met tieners

Pragtige dekor en vriendelike mense.

Ons het hier kom bly om die staproete te doen. Quinton, die eienaar se seun, was ons "travel guide" en het ons aan die einde van ons stap kom optel. Dankie vir jou gasvryheid en aanbeveling vir plekke om te besoek. Die aasvoëlbewaring op die plaas is iets wat alle besoekers moet beleef.

Frik S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf in rustige dorpie.

Skoon en netjies. Stort se waterdruk was problematies. Goed toegeruste gastehuis.

Dimmie D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimmie D
Saam met vriende

Die addisionele hulp wat Mariette ons gebied het, het gemaak dat dit voel of ons by ou vriende kuier.

Kamers was kraakvars en skoon. Mariette het gehelp met veel meer as net akkommodasie. Hulle het selfs gehelp om swaar sporttoerusting te laai voor ons vertrek. Voertuig was veilig toegesluit. Hulle het 'n paar keer kom vra of ons tevrede is en of daar dalk iets anders is waarmee hulle kan help.

Hannes O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam.

Wat 'n plesier om hier te bly. Hulle doen regtig moeite.

Susan G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan G
Gesin met tieners

Beautifully decorated — unfortunately not enough space for us. ' Kitchen' in main bedroom. Only enough space for tea/ coffee facilities, no basin to wash up dishes.

No comfortable seating for reading or relaxing only a picnic table outside for seating.

8 on George Guest House's terugvoer

Op 8 on George se blad dui dit baie duidelik aan dat daar slegs n mikrogolf, yskas en koffie maak geriewe is. Die eenheid word elke dag skoongemaak dus hoef daar nie opgewas te word nie. Op die foto's is dit ook duidelik dat daar slegs n piekniek tafel is.

8 on George Guest House
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 8, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZmRmM2NmLWU0NmMtNDMyMS05MWU1LTZjNWMwZDA3ZjMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 520  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 8 George Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.713836051004 27.221269905567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!