8 on Rowallan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 On Rowallan is 'n semi-losstaande, selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n stil singel in West Beach, Bloubergstrand.

Die woonstel bied verblyf vir tot en met 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 klein kinders of 1 volwassene geskik is. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix en 'n verskeidenheid stroomkanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 on Rowallan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 On Rowallan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za