LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 on Rowallan | LekkeSlaap
+30

8 on Rowallan

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 8 on Rowallan
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annéli M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annéli M
Saam met vriende

Ons het die verblyf en omgewing baie geniet en sal weer daar tuisgaan as ons in Blouberg-omgewing gaan vakansie hou.

Sien sterre.

Nawaal M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was awesome, quiet area.

Owners were friendly and we had our privacy place was clean and is perfect for couples with or without kids. Thanks so much!

Pertunia L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pertunia L
Gesin met klein kinders

It was a nice place to be with family and I will stay again in future, thank you very much.

Nice place to be.

Chris B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Baie luuks, modern. Beste matras waarop ek en my vrou al op geslaap het, selfs beter as my eie bed.

Ek en my gesin het een aand daar oorgeslaap. Die plek was mooi skoon met aankoms. Baie lekker stort gehad en baie lekker geslaap. Die eienaars was die hele tyd beskikbaar. WiFi was beskikbaar. Lekker handdoeke.

Jeanré T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern en uitstekend ingerig.

Die eenheid is baie mooi en modern en die fasiliteite het ons verwagtinge oortref. Dit sal 'n uitstekende keuse wees vir langer verblyf.

Ina S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Silwerskoon, veilige plek met die beste diens en vriendelike behulpsaamheid asook bekostigbaar. Ons beveel hierdie plek beslis aan jy sal nooit spyt wees nie. Ons kom definitief weer! Baie dankie.

Preston S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston S
Gesin met klein kinders

Veilig netjies en rustig.

Ons was baie beïndruk met die netheid en veiligheid van die woonstel. Woonstel ook ten volle toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan afpak en enigeen aanraai om soontoe te gaan. 10 uit 10.

Brian D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Debra is a very welcoming owner. The place is perfect for self-catering. Everything's there.

Dolf B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie geniet sal weer gaan.

Netjies skoon. Ontvangs baie vriendelik.

Martin D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie veilig.

Dit is baie rustig met 'n pragtige uitsig van Tafelberg, netjies en baie luuks. Bjorn en Debra was baie gasvry.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowallansingel 8, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHFEUuqLxiiYZ6XOjmraEDQnvfDooSIglrtfPD8YAfTGjIsxq4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag(plek vir 4) 10 5 1 5 8 Rowallan Crescent West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.8106265 18.4796372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!