Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Wright

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 on Wright het 3 selfsorg-eenhede in Camphersdrift, George en is die ideale plek vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Dit is gerieflik geleë naby winkels en restaurante.

8 on Wright het 3 selfsorgkothuise.
Die ateljeewoonstel is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met 'n PVR-dekodeerder en DSTV, gratis WiFi, 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat en 'n ketel. Die badkamer het 'n stort en gratis toiletware word voorsien. Veilige parkeerplek word ook voorsien

Die selfsorg-gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, wasmasjien en yskas. Geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi-toegang in. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die Garden Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitkamer met 'n enkelbed en slaapbank. Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas, wasmasjien en mikrogolf toegerus. Geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi-toegang in. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Gaste het toegang tot privaat parkeerplek op die perseel en braaigeriewe. Die eiendom het 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir 8 on Wright
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ertjies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 7

Ligging

  • Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 on Wright het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524791fdd7515870067b3d3a46bdae041f08106acd59f42926fcdccdec2d03c419be72e0207400dc254c26e42cbd1cce4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 8 Wright Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.949690039392 22.460504901337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem