4 Pegasus Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pegasus Place is 'n selfsorgvakansiehuis in die Paradysstrand-omgewing. Die ontwikkeling is op 'n eksklusiewe sekuriteitslandgoed. Dié lieflike vakansiehuis is net 'n entjie se stap van die landgoed se privaat strand af. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Die woonstel is ten volle gemeubileer. Daar is 'n ruim oopplan-leefarea op die onderste verdieping en ingeboude braaigeriewe op die boonste verdieping en in die beskutte agterplaas. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond en yskas. Pegasus Place het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en deel 'n aparte badkamer.

As gevolg van die watertekort is daar geen wasmasjien beskikbaar nie, tensy gaste vir 7 dae of meer bespreek.

Paradise Beach, wat langs Mykonos is, is 'n sekuriteitskompleks met 'n outentieke Griekse atmosfeer. Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie. Gaste het toegang tot die afgeleë privaat strand.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Pegasus Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Pegasus Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 634 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false