8 Signal Hill Close

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 Signal Hill Close is 'n ruim vakansiehuis vir 6 gaste in Seafield.

Akkommodasie word in 2 eenhede gebied - 'n huis en 'n aparte kamer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n bad en 'n stort het. Al die kamers het 'n dubbelbed en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die sitarea bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die rivier. Die eenheid het 'n TV, DStv en WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die aparte kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, aparte badkamer en koffiemaakgeriewe.

8 Signal Hill Close is 1 km van die strandmeer en die strand af. Port Alfred is 20 km vanaf voetslaanroetes, kanovaart-geleenthede, riviervlotvaarte en besienswaardighede soos die Great Fish Point Vuurtoring en Kowiemuseum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 Signal Hill Close gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za