Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Sunset Drive

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 8 Sunset Drive
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cindy J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspanne atmosfeer, huis en kombuis is goed toegerus.

Ons het dit baie geniet. Meer as genoeg spasie vir kleiner besige kinders. Trappe is veilig. Goed toegerus in die kombuis en huis. Loadshedding-lampies werk goed. Kyk asb. na die WiFi. Opvangs is sleg vir telefone, so sou graag WiFi wou hê. Ek het vooraf navraag gedoen, ongelukkig moes ek Saterdag werk omdat ek opgeroep was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Goeie more Cindy,
Was baie lekker om julle by ons te kon huisves.
Weereens vra ek groot omverskoning oor die WiFi wat nie gewerk het nie, al het ek aan julle vooraf bevestig dat daar wel WiFi is.
Groete
Ronél

8 Sunset Drive
Pauline K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline K

Great.

We enjoyed our stay, we joined our grandson who lives in St Francis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Gesin met klein kinders

Baie pragtig.

Ligging is fantasties. Met loadshedding moet hul definitief kyk na inverters of so iets net om krag aan te hou, maar anders baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Saam met vriende

Absolutely beautiful.

Had a fantastic stay will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Middag Werner,
Baie bly om te hoor julle het die kuiertjie geniet. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete Ronél

8 Sunset Drive
Hannes P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Heaven on Earth.

The openness and location are truly heaven on earth. We will be going back in February for my 40th - highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Hi Hannes, baie dankie, bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om julle weer by ons eiendom te sien. Groete. Ronél

8 Sunset Drive
Paul B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, really enjoyed.

Very pleasant stay in lovely location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf, het dit regtig geniet.

Baie aangename verblyf met 'n lieflike ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Pragtige huis met alles wat mens nodig het om te oornag. Kan die gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B
Saam met vriende

Sal beslis die perseel weer besoek.

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind en sal dit beslis weer benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek op die kanaal.

Naby Cape St Francis en St Francisbaai se restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Baie dankie Elizabeth. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete.
Johan

8 Sunset Drive
Petra P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P
Gesin met tieners

Heerlike, rustige atmosfeer en stunning view!

Huis is ruim met alles en nog meer. Ons het so lekker gebly en sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco J
Saam met vriende

Gesellig. Prakties. Ontspannend.

Baie praktiese huis in 'n stil omgewing van die kanale wat mens toelaat om die tyd rustig te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus Phillipus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus Phillipus V
Saam met vriende

Skitterend.

Skitterende akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian L

Best house, loved it, super spacious.

We loved it. The location was great, there was enough space for the teenagers to have space of their own and Maggie was marvellous, the cleaning lady. We would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Thank you to Gillian, its was nice to have you as guests. Hope you are all save and sound.

8 Sunset Drive
Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome sover lekkerste blyplek op ons toer!

Ronel baie behulpsaam, blypkek onbeskryflik skoon, netjies, pragtig het in al ons behoeftes voldoen! En nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Ons het 'n heerlike paasnaweek gehad en kon nie vir 'n beter huis gevra het nie.

Die huis is perfek geleë en bied vermaak vir groot en klein. Dit is goed ingerig en is ideaal vir 'n groot groep van drie gesinne (of selfs vier). Ons sal dit beslis aanbeveel en die tariewe is baie redelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Leon,

Baie dankie vir jou moeite om vir my 'n resensie te skryf.
Waardeer dit baie.

Groete,
Johan Maree

8 Sunset Drive
Alice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice M
Saam met vriende

Very good service and pleasant experience.

Will definitely recommend it. Good communication and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Sunset Drive se terugvoer

Hi Alice.

Glad you enjoyed your stay, please come and visit again.

Thank you for the review.

Kind Regards
Johan Maree

8 Sunset Drive
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-rylaan 8, Sea Vista, St. Francisbaai, 1338, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkwQ2AxeWH6qRu8aFKOEAzfjM1RMjLioj9lqd8YQjyd1uhmHJoX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 8 Sunset Drive Sea Vista 1338 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.142554477514 24.823932591402