Zimbali Akkommodasie by 8 The Corals | LekkeSlaap
+9
+9

8 The Corals

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, The Corals, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

8 The Corals bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike vierslaapkamerhuis in Zimbali Coastal Estate, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito.

Dié moderne huis het 4 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer beskik oor ’n dubbelbed. Die moderne kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n etenstafel vir 10 en die sitarea het ’n TV.

Daar is ’n privaat swembad en draagbare braaigeriewe wat gaste kan geniet. Die swembad het nie ’n net nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 The Corals sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 8 The Corals
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Zimbali Coastal Resort, The Corals, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 The Corals het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, The Corals, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvUzQuf5NxFYJ4C5yJg0fQFxzfgJLWRDQRWVxeYaFD0D6Ju3kf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Zimbali Coastal Resort The Corals 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.563353372979 31.18460024861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za