Willard's Beach Akkommodasie by 8 Thira, Santorini Estate | LekkeSlaap
+11

8 Thira, Santorini Estate

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan, Thira, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Thira, Santorini Estate is 'n selfsorgwoonstel wat volledig ingerig is en op die onderste verdieping in die veilige Santorini Estate-kompleks in Ballito geleë is. Dit bied 'n uitsig oor Thompsonsbaai se strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv-koppelpunt.

Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en 'n Weber en die patio lei na die tuin met 'n see-uitsig.

Die Santorini Estate-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en direkte toegang tot Thompsonsbaai se strand.

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir 8 Thira, Santorini Estate
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ocean View-rylaan, Thira, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Thira, Santorini Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan, Thira, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9RZg57OjaCAROU4HKvcPTkDKpcIXjNNel35nyqDVvbZnQzcd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Ocean View Drive Thira, Santorini 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.523155 31.226913
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za