8 Tranquil Sunsets
Beskrywing
8 Tranquil Sunsets is 'n selfsorg-vakansiehuis in Paradise Beach, Langebaan. Die huis het slaapplek vir 8 mense en is lekker naby die strand en ander besienswaardighede.
Die volledig gemeubileerde huis het 2 vloere en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het en suite-badkamers. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek en 'n aparte opwasarea.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en konsertinadeure wat oopmaak op 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Die dubbelmotorhuis is op grondvlak.
Weens die watertekort sal wasmasjiene nie beskikbaar wees nie tensy die bespreking vir 7 dae of langer is.
Slaapplek
'n Bespreking by 8 Tranquil Sunsets sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Gedeelde DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 8 Tranquil Sunsets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |