LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Villa Terezina | LekkeSlaap
+23

8 Villa Terezina

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newlandsrylaan 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 706 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Villa Terezina is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die Villa Terezina-kompleks in Umhlanga, naby Umhlanga se strande.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, platskerm-TV en 'n en suite-badkamer wat oopplan is, met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na die balkon lei. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die moderne leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n lieflike see-uitsig.

Daar is 'n outomatiese toesluitmotorhuis. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembadarea en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Villa Terezina sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Newlandsrylaan 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 706
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 706
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newlandsrylaan 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3688c4d38efd89e50e228649375e6f866a6075aad6ae587c6285abe45467ed211ade5d18892841e438d92fdd79dc2857b36c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 706  per nag (plek vir 6) 23 Newlands Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.71485997704 31.090214720238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!