LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Wakenshaw Manor | LekkeSlaap
+11

8 Wakenshaw Manor

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
8 Wakenshaw Manor
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
'n Administrasiefooi van R300 moet voor die inklokdatum betaal word.
- 'n Linnefooi van R350 wat slegs van toepassing is op besprekings van 2 nagte.
'n Basiese, 1 uur lange skoonmaakdiens is daagliks van Maandag tot Saterdag beskikbaar, maar sluit openbare vakansiedae uit. Hierdie diens sluit skottelgoedwas uit.
Let asseblief daarop dat besprekings nie toegelaat word vir gaste onder die ouderdom van 25 nie wat nie deur 'n volwassene ouer as 25 vergesel word nie.

Om 'n bespreking te bevestig, word die volgende dokumente benodig:
1. Afskrif van ID of paspoort
2. Bewys van adres (indien SA burger)
3. Getekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-rylaan 1, Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1947b46563ae9162156747d9e247681c131925118817cfbbe77a2a465d43751389b72966f4c8378d127d9e6677d240e1f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 175  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Chapman Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.515115064588 31.202478067847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!