8 Westside

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

8 Westside is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 5 in 'n kompleks in die historiese dorp, Stellenbosch.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 1 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. 2 van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, TV en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Linne en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, 'n Nespresso-koffiemasjien met koffiekapsules vir 1 dag, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV, maar gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kompleks bied veilige, onderdak parkeerplek met sekuriteitshekke en ’n nagwag. Let asb. daarop dat die kompleks trappe het en dit mag dalk nie geskik wees vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid van besienswaardighede en doendinge wat wynproe by verskeie wynplase en kelders, bergfietsry en voetslaanroetes, Eagle Encounters of Segway Gliding toere by Spier, The Giraffe House en aarbei-pluk by Mooiberg Farmstall insluit.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 Westside sluit in:

2 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 Westside gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 R16 000 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false