Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 Kendal Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 80 Kendal Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Roger R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Roger R
Besigheidsreis

Everything as I wanted. Good stay.

Everything as I wanted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Saam met vriende

Awesome verby!

Alles en nog meer in die woning. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy W
Enkelreisiger

My verblyf was wonderlik, rustig en die bed was fantasties.

Ek wil graag vir Sune hartlik bedank vir haar professionele dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Kendal Guest House se terugvoer

Liewe Cindy

Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons bedank u dat jy by ons kom bly het en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer.

Mag die jaar wat voorle geseend wees.

Beste wense
Caren Jack

80 Kendal Guest House
Isabel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B
Gesin met tieners

Lekker gebly. Baie dankie.

Was waarde vir geld. Het net 'n oorslaapplekkie gesoek vir die aand na 'n Bethel-konsert. Was lekker naby aan die 'venue'. Persoonlike detail soos sjokolade op bed was spesiaal. Het dit geniet en sal beslis weer daar bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en gerieflike woonstel.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die WiFi probleem te probeer uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin K
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was leefbaar.

Vir wat die plek bied, is dit nie die prys werd nie. Die toilet was vuil, die waaier in die leefarea het nie gewerk nie en ons moes dit eers aanmekaar sit voordat ons dit kon aanskakel. Die kamer was ongelooflik warm met geen opsie om die waaier te verplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Kendal Guest House se terugvoer

Dear Charmaine
Thank you for your honest review, we pride ourselves in assisting our guests and doing our best, therefor I apologize for the negative experience you had and trust that next time you will alert the guesthouse owner immediately, so that the problems can be resolved immediately and you can continue to enjoy your stay.
If we were aware of the problems, we most certainly would have send out someone to sort it out or give you another fan and cleaned the toilet, but unfortunately due to lack of communication we could not assist you.
Our apologies.
Take care!
Kind regards
Caren

80 Kendal Guest House
Annari P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P

Netjies ruim en gerieflik.

Caren was baie vriendelik en behulpsaam en al die nodige informasie is voor ons aankoms deurgegee. Is baie netjies en ruim. Ons het heerlik gebly sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Kendal Guest House se terugvoer

Liewe Annari

Thank you for a very positive and welcome review, ek wou graag in Afrikaans vir you beantwoord, maar ek het net nie al die woorde nie.

Mooi bly en wees veilig.

Alles van die beste.

Caren

80 Kendal Guest House
Rolanda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda E
Saam met vriende

Our short stay at Kendall house was unforgettable.

I would definitely return for another stay, the host was awesome and accommodating. The venue met our every need and more. Thanks Carin for the wonderful experience I would definitely recommend this accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons kort verblyf in Kendall House was onvergeetlik.

Ek sal beslis weer terugkeer, die gasheer was fantasties en tegemoetkomend. Die verblyf het in elke behoefte voorsien en meer. Dankie Carin vir die wonderlike ervaring, ek sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Kendal Guest House se terugvoer

Dear Rolanda.
Thank you for your super review, much appreciate your time in commenting.
Take care and we look forward to your return.
Kind regards,
Caren

80 Kendal Guest House
Mynie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die hoofslaapkamer se blindings was net baie vol stof en lanklaas skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Kendal Guest House se terugvoer

Liewe Mynie

Baie dankie vir jou opmerking, ons vrouens wat skoon maak, spandeer baie tyd op die perseel.

Ek waardeer dat jy hierdie informasie met ons deel, ek dink ek moet self 'n bietjie inspeksie daar gaan doen.
Ek loer maar net gou in omdat hulle hardwerkend is, dink ek net alles is reg.

Mooi bly.
Vriendelike groete
Caren Jack

80 Kendal Guest House
Alida V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met vriende

Heerlik gebly. Rustig en skoon.

Ons gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was aangenaam, skoon en lekker. Sal dit beslis aanbeveel. Sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-lize G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, vriendelikheid, skoon, en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZjJiNDA5LTI5YTMtNDI0MS1iOTFhLWIwZjc3YWI3NzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 80 Kendal Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86305709833 18.653516471386