Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 on Benade

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

80 on Benade is in Fichardtpark in Bloemfontein. Dié gastehuis het maklike toegang tot die N1 en is net 1,2 km vanaf die Life Rosepark Hospital en 3 km vanaf die Pasteur Hospitaal.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede: Bo-Kaap, Sotho House, Karoo House en Protea House. Al die eenhede is vir selfsorg toegerus en elkeen het 'n oopplanleefarea. Drie van die eenhede het elkeen 2 slaapkamers.

Daar is 'n alarmstelsel en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Die gastehuis herwin en het 3 dromme by die parkeerarea. DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 80 on Benade
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 80 on Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496