80 on Main

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

80 on Main gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf in Knysna. Die gastehuis is ideaal geleë en is stapafstand van die strandmeer, die waterfront en die middedorp af.

Verblyf word aangebied in 4 kamers met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en daar is ook 'n selfsorg-soldereenheid vir 'n gesin met slaapplek vir 4 tot 6 mense. Al 4 kamers het 'n deur wat lei na die gedeelde balkon. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met seep en handdoeke. Geriewe in elke kamer sluit in: koffie- en teemaakgeriewe en 'n klerekas. 'n Strykyster en strykplank is beskikbaar.

Ontbytpakkies en wegneem-aandetes is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n klein ekstra koste.

Gaste kan in die klein, gemeenskaplike leefarea met 'n TV ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 80 On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R485 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false