Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

80 Surf Bay Sands

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir 80 Surf Bay Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petrus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Gesin met tieners

Great clean, safe, and all that you need is there.

Great value for money. Very neat and clean. Close to the beach and very safe. We had a great time and will be going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Surf Bay Sands se terugvoer

Thank you Petrus.

80 Surf Bay Sands
Frenchie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frenchie C
Gesin met klein kinders

Excellent.

Great pity about all the rain. Also, no WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernita S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernita S
Saam met vriende

The unit is clean and safe with easy access to the beach.

The Complex also has a separate exit and entrance when going to the Shelly Mall so that you don't have to use the busy Marine Drive. The unit is spacious with ceiling fans and is a true reflection of the online pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy P
Gesin met klein kinders

Beautiful family vacation.

Beautiful accommodation with most necessary amenities for self catering apartment. Laundry was a bit difficult as the facility offers a coin operated system, in house would have been better. Overall, excellent place for kids and we thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Baie lekker kompleks wat so mooi onderhou word.

Al wat ek anders sou wou hê is 'n see-uitsig, maar gelukkig is die see sommer loopafstand. Die eenheid is baie gerieflik ingerig. Die tennisbaan is ook 'n lekker bonus. Swembaddens is pragtig skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Wonderlike oord en eenheid was puik toegerus.

Het dit baie geniet, kan die eenheid aanbeveel. Dit was net belaglik dat die oord die tennisbaan en braaiers gesluit het weens die vlak 3 inperking. Kan verstaan dat die swembad 'n risiko inhou, maar hoe op aarde gaan gesinslede wat tennis speel of saam braai omdat daar nie ander geriewe vir braai in die eenheid is nie, enigsins 'n risiko loop om Covid-19 te kry. Belaglike besluitneming vanaf die oord wat ons laaste 5 dae onsmaaklik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Gesin met klein kinders

Very pleasant, clean and relaxing.

Trampoline, tennis court, playground and pond with ducks, terrapins, peacock and tilapia fish were very well maintained. Quiet and relaxing complex. Just remember to bring your own putt-putt clubs and golf balls. Our unit, number 80, was well stocked with kitchen equipment and very clean. Braai areas ample and in good condition, with a roof over them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Gesin met klein kinders

Geniet dit elke jaar.

Kom elke jaar terug na dieselfde plek. Waarde vir geld, goeie ligging, oulike speelplek vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Surf Bay Sands se terugvoer

Dankie Bianca, Ons is bly julle kom elke keer terug!

80 Surf Bay Sands
Marius K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Gesin met klein kinders

Kommervry en aangenaam.

Dit is goeie waarde vir geld, die plekkie is netjies en skoon asook modern. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle H
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Baie netjies en baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soné S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die rustige omgewing kon ons lekker rus.

Ons verblyf was fantasties! Ons drie het elke dag geniet. Drie kamers en 2 badkamers met 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis kon ons nie vir meer vra nie. Volledig toegerus en geen afskeep nie. Ons parkering is by ons deur en dit is 'n grondvloereenheid. Skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Surf Bay Sands se terugvoer

Dankie Sone, vir die goeie terugvoer.

80 Surf Bay Sands
Hein G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G
Gesin met klein kinders

Baie lekker eenheid, maar ver van swemstrand, anders as wat adverteer is, en ook dat jy gou mall toe kan stap is ook nie waar nie. Dankie aan Surf Bay Sands, baie lekker gekuier.

Lekker gekuier by Surf Bay Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca P
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en veilige akkommodasie.

Pragtige verblyf met goeie fasiliteite vir gesinne met kinders. Dis ook teen die strand geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie op die strand. Baie veilig vir kinders!

Dit was die tweede keer dat ons by 80 Surf Bay Sands vakansie hou. Ons geniet dit die meeste om net by die agterste hek uit te loop en dan is jy op die strand. Die kleinkinders geniet die rotspoele - swem en vang vissies met hulle nette. Surf Bay Sands se terrein self is baie netjies en skoon, met baie dinge om die kinders besig te hou. Voorwaar 'n plek waar 'n gesin heerlik vakansie kan hou! Baie dankie! Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en mooi, kyk net na toilet wat lek asb.

Sal aanbeveel, dit is baie gerieflik en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri E

Uistekende plek om te bly!

Die blyplek sal ek vir enige persoon, oud of jonk, aanbeveel. Dis loopafstand van die strand af en dis baie veilig ook. Die plek was skoon en netjies en almal is vriendelik, sal defnitief weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly maar leefarea net te klein vir 6 mense, bad effens te klein en stortwater het stadig gedreineer maar anders was dit baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassia V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassia V
Gesin met tieners

Netjies en gemaklik, kan doen met 'n stortdeur in pleks van 'n gordyn.

Baie lekker gebly, plek is netjies en baie mooi. Kan braaier buite die stoep plaas vir privaat braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Gesin met tieners

Surf Bay Sands is a perfect holiday venue.

Surf Bay Sands is an excellent complex with wonderful facilities. Unit 80 has small issues, that if resolved, would be the a very comfortable and pleasant holiday apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanne C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanne C
Saam met vriende

Ons het verskriklik lekker gebly.

Ons was baie beïndruk met 80 Surf Bay. Dit wat mens betaal en dit wat mens kry is amazing. Regtig waarde vir geld. Die eenheid is mooi en het lekker gemaklike banke. Die kinders het die speelarea en swembad baie geniet en die strand is binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die twee hekke help met roete-beplanning veral met die besige Desember-verkeer. Die tennisbaan en swembaddens hou die kinders lekker besig wanneer ons daar is. Al wat kortkom is lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Premlal A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Premlal A
Gesin met tieners

Excellent - I will use the accommodation again.

Angular bed legs might be a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brandon W
Gesin met klein kinders

Swak diens

Tydens my besoek het ek 'n trustee ontmoet op die perseel. Volgens die persoon is daar tydens 'n vergadering besluit dat die tariewe gedurende die winter R500 per nag beloop en nie R800 soos ek betaal het nie. Volgens die persoon moes die deposito ook terugbetaal word. Daar was geen skoonmaakdiens in 9 dae nie en geen skoon beddegoed of besem in die eenheid nie.Ek voel dat ek ingeloop is na aanleiding van my gesprek met 'n trustee op die perseel. Die persoon was verbaas om te hoor wat ek per nag betaal het aangesien dit verskil van 'n vergaderings-besluit wat hulle geneem het . Ander plekke wat ek in die verlede besoek het, laat daagliks die eenhede skoonmaak! Teen die prys wat ek betaal het, het ek beter diens verwag. Die kompleks was netjies en pas glad nie by die swak diens nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

80 Surf Bay Sands se terugvoer

Goeie dag Brandon, kan jy asb vir my die trustee se naam en besonderhede gee sodat ek die aangeleentheid met hul kan opneem aangesien ons 'n private eenheid het, en ons die enigste trustees van die betrokke eenheid is. Ek het persoonlik die kwotasie vir jou gedoen en gestuur - nêrens was daar genoem dat daar 'n daaglikse skoonmaakdiens en 'n terugbetaling van die deposito is nie. Jy het ook tydens 'n skoolvakansie gegaan waar die pryse normaalweg duurder is. Ander plekke vra 'n breekdeposito wat terugbetaalbaar is - ons vra nie die deposito tans nie.

Groete Elmarie

80 Surf Bay Sands
Madelein K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Gesin met klein kinders

Perfekte gesinsakkommodasie.

Perfek vir 'n groot gesin met klein kindertjies. Baie aktiwiteite om die kinders besig te hou en oor as genoeg privaatheid en stilte vir mamma en pappa om ook lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87RRWrxi52OHg7MQj51LnG7YzBWYEcVsYU6XHFgFTimXr45bz8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Coner of Cowrie and Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815758179938 30.40592835159