Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

800 @ Merton

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mertonlaan 800, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

800 @ Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein winkelsentrums met 2 restaurante. 'n Virgin Active is 18 minute se stap ver. Verskeie ambasades, die Tesourie en die Reserwe bank is stapafstand. Die Universiteit van Pretoria is naby en die perseel bied maklike toegang tot Unisa en TUT.

Verblyf is beskikbaar in 3 unieke gastekamers. Elke kamer het gemaklike beddens met donsveerduvets, gehalte linne, en suite-geriewe en 'n gasvryheidskinkbord. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Slim-TV's is beskikbaar in die kamers in die huis en 'n TV met DStv is beskikbaar in die ateljee.

'n Kontinentale ontbyt word bedien. Gaste is welkom om van die braaigeriewe en swembad gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig per kamer op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 800 @ Merton
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Mertonlaan 800, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink 800 @ Merton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mertonlaan 800, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhODczYzkyLWFjYTItNGJhZi1iY2Y2LTFhYmY0ODlkNjVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 800 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742234089468 28.219546151122