Umdloti Akkommodasie by 801 Umdloti Holiday Resort | LekkeSlaap
+12

801 Umdloti Holiday Resort

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 350 administrasiefooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

Breekskadedeposito: R1000
Sleutels word afgehaal by Umdloti se ingang op pad na die woonstel.
Uitkloktyd is tussen 09:30 en 10:00. Die woonstel moet veilig toegesluit word en die sleutels moet by die afhaalpunt terugbesorg word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwYTQzMDIxLTE2ZGEtNDNiMi05M2M0LWFmN2ZkZDNlNjllNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.671198 31.116859
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za