81 Manor Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

81 Manor Gardens is 'n moderne selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in 'n sekuriteitskompleks net 6 km van Ballito se strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na die stoep met stoepmeubels en 'n aparte braai.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit. Daar is 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek vir die woonstel, asook ekstra parkeerplek.

Die kompleks bied ook 'n swembad en braaigeriewe stapafstand vanaf die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by 81 Manor Gardens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 81 Manor Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za