82 De Bakke Terrace
Opsomming van Resensie
Brian B - Aug 2022
Gemiddeld
Beslis 10 uit 10. Sal beslis weer daar tuis gaan.
Tracey M - Jan 2020
Gemiddeld
Mooi skoon 3-slaapkamereenheid met 'n lieflike see-uitsig.
Andre O - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker gebly en goed geleë om my besigheid te kon doen.
Helen S - Jul 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld, baie skoon en netjies.
Leona P - Mei 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
H S - Apr 2019
Gemiddeld
Loved it!
Sarelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Die lekkerste blyplek in Mosselbaai!
Ronel N - Feb 2019
Gemiddeld
Was fantasties.
Cornelis V - Feb 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf met 'n goeie uitsig oor die see.
82 De Bakke Terrace se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Cornelis. Ons het 'n nuwe aluminium braaier gekoop. Dit behoort beslis langer te hou as die vorige braaier. Hoop ons sien jou weer sodat jy die nuwe braaier kan uittoets.
Wilhelmina F - Jan 2019
Gemiddeld
Ek't my tyd by De Bakke Terrace geniet.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
I enjoyed my time at De Bakke Terrace.
De Bakke Terrace is situated at an ideal location with a wonderful view, mere meters away from De Bakke beach. Everything you can imagine was supplied to us, including cleaning supplies and an iron. DSTV is provided on the television so we were always entertained. There are washing machines available for use and the security ensured that we always felt safe. Wilna was very friendly and willing to cater to all of our needs. We enjoyed the stay and would definitely return to 82 De Bakke Terrace.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Doreen L - Jul 2018
Gemiddeld
Was heerlik en geriewe was perfek vir 'n naweek weg met die kinders.
Dion S - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker, en mens voel tuis.
Lydia D - Apr 2018
Gemiddeld
Absoluut wonderlik in alle opsigte.
James A - Mrt 2018
Gemiddeld
Ons het dit geniet om daar oor te bly.
H S - Jan 2018
Gemiddeld
Great stay.
Louisa G - Nov 2017
Gemiddeld
Absolute heerlike eenheid met wonderlike uitsig oor die baai. Pragtig en baie netjies!
Roy L - Okt 2017
Gemiddeld
Comfortable, affordable, secure setting and great location.
Liezel W - Sep 2017
Gemiddeld
Goed.
Danie E - Okt 2016
Gemiddeld
Pragtige uitsig en fasiliteite teen 'n bekostigbare prys.
Wilma V - Aug 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Eldre D - Aug 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Antoinette P - Jul 2016
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en sentraal.
Jacques B - Jun 2016
Gemiddeld
Goeie naweekverblyf!
Piet V - Jun 2016
Gemiddeld
Baie lekker vakansiewoonstel.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom