82 De Bakke Terrace
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 530R1 148 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die kompleks is oorkant die De Bakke-strand geleë en is naby Santos-strand.
Dié volledig toegeruste woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die woonstel het 2 badkamers en 'n gaste-toilet. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en 'n toonbank met 5 stoele in. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV en volle keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea is op die ingeslote veranda wat na die patio lei. Dis die ideale plek vir 'n braai met 'n mooi uitsig.
Die woonstel is na aan die dorp en spog met beeldskone uitsigte oor die strand en die berg.
Slaapplek
’n Bespreking by 82 De Bakke Terrace sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 82 De Bakke Terrace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-pad, De Bakke Terrace 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom