LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 84 on Berthold Alheit | LekkeSlaap
+14

84 on Berthold Alheit

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

84 on Berthold Alheit bied ruim en netjiese woonstelle in Bayview, Mosselbaai. Die woonstelle is ten volle toegerus.

Verblyf is in 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n ateljee op die onderste verdieping. Albei eenhede het DStv, en WiFi is op versoek beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Buite-parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Rook is verbode in die eenhede.

Dit is ongeveer 350 m vanaf die naaste strand en 1,5 km van die hoofstrand in Hartenbos af.

Jonger kinders is op versoek welkom, maar geen klein kinders word in die studio-eenheid toegelaat nie. Slegs 2 gaste word toegelaat per eenheid tensy daar vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir 84 on Berthold Alheit
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 84 on Berthold Alheit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzdiNTc3LWViM2QtNGUyNy1hNmU3LTQ5YTNhZjMxMGU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 84 Berthold Alheit Street Bayview 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.137206 22.108837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!