Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on Berthold Alheit

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

84 on Berthold Alheit bied ruim en netjiese woonstelle in Bayview, Mosselbaai. Die woonstelle is ten volle toegerus.

Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel. Die woonstel is op die boonste verdieping. Die volle DStv-pakket is beskikbaar en WiFi is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Skaduparkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Rook is verbode in die woonstel.

Die verblyf is ongeveer 350 m vanaf die naaste strand en 1,5 km van die hoofstrand in Hartenbos af.

Dit is moontlik vir die woonstel om 3 gaste te akkommodeer aangesien daar 'n enkelbed in die sitarea is. Jonger kinders is op versoek welkom.

Slaapplek

’n Bespreking by 84 on Berthold Alheit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir 84 on Berthold Alheit
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 84 on Berthold Alheit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzdiNTc3LWViM2QtNGUyNy1hNmU3LTQ5YTNhZjMxMGU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 84 Berthold Alheit Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137206 22.108837